Alles wat fout is met ons skole in een video

Alles wat fout is met ons skole in een video

posted in: nuus | 0

 

Finland het die wêreld se beste skole. Ja, die land het ‘n hele ander konteks as ons s’n, maar die manier waarop hierdie sisteem in plek gesit is, verseker dat die leerder altyd nommer een is.

 

‘n Paar feite oor die Finse-skoolsisteem:

  • Kinders kry nie huiswerk nie, as hulle doen, is dit net ‘n paar minute.
  • Daar is net een gestandardiseerde toets, wanneer leerders 16 jaar oud is.
  • Differensiëring vind in die klaskamer plaas – daar is nie streaming nie.
  • Elke skool word gesien as ‘n goeie skool. Skole word nie vergelyk nie.
  • Gronslagfaseleerders kry om en by 75 minute se pouse elke dag.
  • Onderwysers moet meestersgrade hê.

 

Kyk hierdie video, dit laat mens regtig dink oor wat ons verkeerd doen! Dit voel dan of ons PRESIES die teenoorgestelde doen?

 

 

Voel dit nie nou vir jou asof ons as ‘n land net probeer om hordes kinders deur te kry nie, al is dit net met daardie 40%?

 

Wat dink jy?

 

Bron: Business Insider

 

Lees verder:

Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!

6 Memes wat net onnies sal verstaan

Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!

Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M

Quizlet: Maak digitale flitskaarte!

Idees vir poësie-maand

5 Wenke vir beter klaskamerbestuur

Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!

Idees: Maak stil snoesies!

Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Digitale Media in die Afrikaansklas

Afrikaanse hulpmiddels

 

 

 

 

Leave a Reply