5 redes waarom ‘n skool ‘n webtuiste moet hê

posted in: e-leer, nuus | 0

  In ‘n onlangse studie het 45% van internetgebruikers in Suid-Afrika aangedui dat hulle gedurende die laaste 30 dae die internet gebruik het om inligting oor ‘n diens of produk te soek. Met 28.66 miljoen internetgebruikers in Suid-Afrika, funksioneer jou … Continued

Xhosa en Setswana video’s vir derdetaalleerders

posted in: e-leer, nuus | 0

Baie skole moet deesdae ‘n derde taal aanbied. Die hulpmiddels is ook maar aan die skraal kant vir ons Afrika-tale. Ek het hierdie playlist op YouTube gemaak om al die Xhosa-video’s wat ek kon kry bymekaar te sit. Daar is ook ‘n paar in Setswana.

EduWeek kom Kaap toe!

posted in: e-leer, gebeure, nuus | 0

  Die 11de EduWeek-byeenkoms het in Julie vanjaar by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand, Johannesburg plaasgevind. Hierdie jaar se gebeurtenis is as die enigste omvattende onderrig-gefokusde-gebeurtenis in Afrika, suid van die Sahara aangepak. Dit het weer die volle ekosisteem van opvoedkundige … Continued

Idees vir Poësie-maand!

posted in: e-leer, klaskameridees | 0

  April is Poësie-maand. Dis die perfekte geleentheid om ‘n liefde in leerders vir poësie en gedigte-skryf te kweek.   Kyk net na hierdie fantastiese video op TedEd oor wat poësie is en wat as poësie tel.   Ek het … Continued

Digitale Media in die Afrikaansklas

posted in: e-leer | 0

  Ek het onlangs by ATKV Skitter in Afrikaans gesels oor Digitale Media in die Afrikaansklas (beide EAT en Huistaal). Ek het belowe om my slideshow te deel en hier is dit nou! Jammer oor die wag. Indien julle enige vrae het, … Continued

1 2 3