Onderwyser Posvlak 1

Hoërskool Nylstroom

Hoërskool in Limpopo

ONDERWYSPOS : BEHEERLIGGAAMAANSTELLING (SBL)

1.  TYDPERK:   VANAF 24 JULIE 2017

2.  POSBESKRYWING EN LEERAREAS : Onderwyser Posvlak 1

*    IGO:  Gr 10

*    TEGNOLOGIE:  Gr 8 – 9

*    WISKUNDE GELET:  Gr 10

3.   VEREISTES:

*    Aansoekbrief

*    Kurrikulum Vitae

*    2 Getuigskrifte (nie ouer as 3 maande nie)

Gewaarmerkte afskrifte van die volgende:

*   Graad 12 sertifikaat

*   Professionele sertifikate

*   ID dokument

*   SACE Sertifikaat

4.  Rig aansoeke aan:

Die Hoof

Hoërskool Nylstroom

Privaatsak X1020

MODIMOLLE

0510

OF –  (moet asb nie faks én epos nie)

Faks: 014 717 2311

E-pos: kantoor@nylies.co.za

5.   Sluitingsdatum:     28 Junie 2017      Tyd:   12:00