Afrikaanse Kleuterskool Onderwyseres

| 0
  • Voltyds
  • Anywhere
  • Applications have closed

Rabbedoe Opvoedkundige Leer- en Speelskool

Passievolle, eerlike en liefdevolle onderwyseres word gesoek vir ‘n 2-3 jaar klassie by ‘n Christelike kleuterskool in Wilropark, Roodepoort. Die persoon moet gekwalifiseerd wees en moet haar eie vervoer hê.