Share This Post

klaskameridees

Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!

Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!

Francios Naude het onlangs sy eie YouTube-kanaal, Super Teachers Unite, begin met baie idees en inspirasie vir onnies. In hierdie video wys hy hoe om ‘n goedkoop “spel-spinner” te maak wat jou kleintjies sal help om te leer lees! Kyk net hoe oulik!

Besoek sy YouTube-kanaal hier.

Onlangse Inskrywings

Adverteer onderwysposte op Onnies Online!

Idees: Maak stil snoesies!

Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Ontspan: Kleur in!

Digitale Media in die Afrikaansklas

Afrikaanse hulpmiddels

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

2 Comments

  1. Lovely pool noodle idea

    Reply
  2. So cool and cost effective. As a teacher in a rural multigrade school I am going to try this. Thank you for people like you who like to share.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>