Back to Afrikaans

Afrikaans EAT-lesse

Free!

Die volgende PowerPoints is opgelaai deur Janet van Zyl van die Hoërskool Herzlia in Kaapstad. Dit berei leerders uitstekend voor vir die Matriek eindeksamen en bevat alles wat gevra word in die finale Vraestel 1, wat ook elke jaar vanaf graad 10 ingeoefen moet word.

  • Inleiding
  • Voegwoorde
  • Direkte Rede
  • Lydende Vorm
  • Ontkenning
  • Voornaamwoorde
Categories: ,

Product Description

Hierdie is ‘n moet-hê!

Die volgende PowerPoints is deur Janet van Zyl van die Hoërskool Herzlia in Kaapstad opgelaai. Dit berei leerders uitstekend voor vir die Matriekeindeksamen en bevat alles wat in die finale Vraestel 1 gevra word, wat ook elke jaar vanaf graad 10 ingeoefen moet word.

Dit sluit die volgende in:

  • Inleiding
  • Voegwoorde
  • Direkte Rede
  • Lydende Vorm
  • Ontkenning
  • Voornaamwoorde

Vir meer uitstekende Afrikaans EAT-hulpbronne gaan loer op Teacha! in. Klik hier!

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.