Afrikaans EAT-lesse
Afrikaans EAT-lesse
Die volgende PowerPoints is opgelaai deur Janet van Zyl van die Hoërskool Herzlia in Kaapstad. Dit berei leerders uitstekend voor vir die Matriek eindeksamen en bevat alles wat gevra word in die finale Vraestel 1, wat ook elke jaar vanaf graad 10 ingeoefen moet word.
  • Inleiding
  • Voegwoorde
  • Direkte Rede
  • Lydende Vorm
  • Ontkenning
  • Voornaamwoorde
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idiome Les
Idiome Les
'n PowerPoint Les oor idiome wat strokiesprente insluit.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
DIe Skryfproses
DIe Skryfproses
Daar is twee aflaaie - PDF en PowerPoint, sodat jy dit kan verander as jy wil. Omdat dit op Google Drive gemaak is, lyk dit bietjie anders in die twee formate.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Inleiding tot Poësie
Inleiding tot Poësie
Inleiding tot Poësie Hierdie vinnige inskerpingsles (skyfiereeks) bevat die volgende begrippe:
  • Stofes
  • Versreëls
  • Sonette
  • Sprekers
  • Titel
  • Eindrym
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Samestellings Woordbou
Samestellings Woordbou
Druk hierdie prentjies uit en laat die leerders samestellings maak deur van die prentjies te kombineer. Hou sommer 'n kompetisie in groepe om te sien wie die meeste korrekte samestellings kan maak. Lekker!  
not rated Gratis! Voeg in mandjie
As die see nie so sout was nie…
As die see nie so sout was nie…
Soos in Afrikaans Sonder Grense, graad 7. Daar is twee aflaaie - PDF en PowerPoint, sodat jy dit kan verander as jy wil. Omdat dit op Google Drive gemaak is, lyk dit bietjie anders in die twee formate.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Die kwart-voor-sewe-lelie lesse
Die kwart-voor-sewe-lelie lesse
Hierdie stel hulpmiddels (daar is 10 PowerPoints) is deur Sandra Mans opgestel. Dit ontleed en verduidelik elke hoofstuk van Die kwart-voor-sewe-lelie deur Eleanor Baker deeglik en kan beide leerders en onderwysers met die voorbereiding van die letterkunde eksamen help.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: In ‘n blik gedruk word
Idioom: In ‘n blik gedruk word
In 'n blik gedruk word Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Woordeboekspeletjie
Woordeboekspeletjie
'n Maklike PowerPoint met woorde wat leerders in hul tweetalige woordeboeke kan opsoek. Verdeel die klas in groepe. Punte word toegeken aan leerders wat 'n korrekte volsin met die woord kan maak. Hulle mag nie die voorbeeld in die woordeboek gebruik nie. Die groep met die meeste punte wen! My kinders is mal hieroor. Geniet dit!
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: As jy iemand jou pinkie gee en hy gryp jou hele hand
Idioom: As jy iemand jou pinkie gee en hy gryp jou hele hand
As jy iemand jou pinkie gee en hy gryp jou hele hand Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Prepositions
Prepositions
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Helde Gedig Analise
Helde Gedig Analise
Daar is twee aflaaie - PDF en PowerPoint, sodat jy dit kan verander as jy wil. Omdat dit op Google Drive gemaak is, lyk dit bietjie anders in die twee formate. Hierdie PowerPoint van Elizabeth Conradie se Helde sal enige leerder interesseer! Die gedig word reël vir reël ontleed om dit so maklik as moontlik te maak.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Samestellings
Samestellings
Hierdie PowerPoint is lekker om te gebruik in die EAT-klaskamer asook Huistaal vir jonger grade. Geniet dit! [adrotate group="2"] .
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Parts of Speech
Parts of Speech
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Verbs
Verbs
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Adverbs
Adverbs
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Poot uit
Idioom: Poot uit
Poot uit te wees Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Conjunctions
Conjunctions
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Noun
Noun
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om ‘n uiltjie te knip
Idioom: Om ‘n uiltjie te knip
Om 'n uiltjie te knip Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Bang broek
Idioom: Bang broek
Om 'n bang broek te wees Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Jou kop raas
Idioom: Jou kop raas
Jou kop raas Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Pronouns
Pronouns
A downloadable poster by Jenna Swano.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om oor iemand te loop
Idioom: Om oor iemand te loop
Om oor iemand te loop Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om deur die blare te wees
Idioom: Om deur die blare te wees
Om deur die blare te wees Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Tussen niks en nêrens
Idioom: Tussen niks en nêrens
Tussen niks en nêrens Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Skaatsplankryer – Petra Müller
Skaatsplankryer – Petra Müller
Kyk na die video van die man wat by Kloofnek afgejaag het en ontleed die gedig deur Petra Muller reël vir reël met hierdie PowerPoint - die gedig kom in Pret met Poësie voor.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Kleurblind – Carina Stander (Poësie)
Kleurblind – Carina Stander (Poësie)
'n PowerPoint Les oor die gedig Kleurblind deur Carina Stander wat in [email protected] 2 is.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om ‘n veer te voel
Idioom: Om ‘n veer te voel
Om 'n veer te voel Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Charlie en die sjokoladefabriek
Charlie en die sjokoladefabriek
40 Bladsye propvol vrae, opsommings en blokkiesraaisels oor die boek Charlie en die Sjokoladefabriek deur Roald Dahl. Verniet om te gebruik en te fotostateer soos jy wil! [mashshare]
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om koue voete te kry
Idioom: Om koue voete te kry
Om koue voete te kry Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Vakansie Skryftakie
Vakansie Skryftakie
Hierdie les is 'n "writing prompt" vir addisionele taal leerders om hul aan te spoor om 'n kort stukkie te skryf oor hul vakansies. Dit kan aangepas word vir verskillende vakansies en is bloot iets om leerders te kry om kreatief te dink of aan 'n informele klasgesprek deel te neem.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om woorde in iemand se mond te sit
Idioom: Om woorde in iemand se mond te sit
Om woorde in iemand se mond te sit Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Idioom: Om strooi te praat
Idioom: Om strooi te praat
Om 'n hoop strooi te praat Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk. Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Klas Leuse 1
Klas Leuse 1
'n Uitdrukbare plakkaat vir jou muur. Dalk sommer as 'n agtergrond op jou desktop!
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Michael, die seun wat net wou mango’s eet.
Michael, die seun wat net wou mango’s eet.
Soos in Afrikaans Sonder Grense, graad 7 EAT. Daar is twee aflaaie - PDF en PowerPoint, sodat jy dit kan verander as jy wil. Omdat dit op Google Drive gemaak is, lyk dit bietjie anders in die twee formate.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Sticks and Stones – A Bester
Sticks and Stones – A Bester
'n Analise van die intrige van die kortverhaal. Dit is gebaseer op die verkorte kortverhaal wat in die Afrikaans Sonder Grense Reeks vir graad 8 gevind is. Hierdie kan help as jy dit gebruik. Indien jy die weergawe in Sweef gebruik kan jy dit aanpas. Daar is twee aflaaie - PDF en PowerPoint, sodat jy dit kan verander as jy wil. Omdat dit op Google Drive gemaak is, lyk dit bietjie anders in die twee formate.
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Pieter in die playstation
Pieter in die Playstation
Hierdie PowerPoint het ek gemaak vir my graad 8's. Dit ontleed die gedig "Pieter in die Playstation" deur Louis Fourie, soos dit in Afrikaans Sonder Grense is. Die kinders het lekker gesels oor die gedig. Aan die einde van die PowerPoint is die antwoorde van die vrae wat die leerders in hul boeke moes beantwoord. Wanneer jy die PPT aflaai, mag dit dalk bietjie anders as op die prentjie lyk. Dit beteken dan dat jy nie die font op jou rekenaar het nie. 'n Oplossing is om dit op Google Docs te UPLOAD en dit van daar af te wys (aanlyn). Daar is duisende oulike fonts wat 'n mens op Google Slides / Docs / Sheets kan gebruik, wat gratis is. Geniet hom en deel hom!
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Lêerafskortings
Lêerafskortings
Vir jou onderwysersportefeulje. Knip dit uit en plak op kleurpapier!
not rated Gratis! Voeg in mandjie
Senior Phase Map Work
Senior Phase Map Work
A lesson that explains the different layers of a topographical map. Children really respond great to this and it brings map work alive. Great visual aid provided by WCED!
not rated Gratis! Voeg in mandjie