Author: Jean

6 wenke om jou Afrikaans EAT-leerders suksesvol te motiveer

Klink dit dalk bekend: “Nie alwéér Afrikaans nie!” Spandeer jy die grootste deel van jou les om jou klas se aandag te kry? Dit is nie lekker as jou leerders met die intrapslag nie jou liefde vir Afrikaans deel nie. Hier is ses maniere om jou klas in ‘n japtrap te motiveer: Gebruik visuele elemente Dit is al bewys dat visuele elemente leer makliker kan maak. Jou klaskamer moet jou leerders inspiree...

Hou onderwys op dreef tydens die onderbroke skooljaar

Nadat skool vir twee maande onderbreek is, is onderwysers, ouers en leerlinge besig met voorbereidings om die 2020 akademiese jaar te red. Alhoewel die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, en die Departement van Basiese Onderwys, hul gefaseerde benadering ‘n hupstoot gegee het, bly daar steeds nog baie vrae oor die gevolge van die onderbroke jaar en hoe ouers en onderwysers hierdie nadr...

My ervaring met afstandsleer gedurende die koronavirus-herrie

Skole is nou gesluit vir die vakansie. Indien die statistieke wys dat gevalle in Suid-Afrika aanhou styg wanneer skole weer moet open, is daar ‘n moontlikheid dat skole steeds sal moet toebly. Of ons nou nog vakansie gaan verloor en eerder toebly en of skole gaan funksioneer deur afstandsleer, weet niemand nie. Dit help egter om te weet hoe jy, as onderwyser voorbereid kan wees en waar jy hulpbron...

Hoe ek (in matigheid) tegnologie in my Afrikaans EAT-klas gebruik

Ek was nog altyd mal daaroor om tegnologie in my klas te gebruik, maar deesdae is ek bietjie meer huiwerig. Omdat ek so min tyd in ‘n week het, gebruik ek dit minder (lees meer hier oor hoe my klas nou verloop) en beplan dit baie meer deeglik. Op die oomblik gebruik ek tegnologie op 3 maniere Vir inoefening en (deesdae ‘n vloekwoord) driloefeninge Motivering (om klaspunte te gee) en pret Om almal ...

My skuif na die laerskool en hoe ek nou Afrikaans EAT aanbied

Ek was so opgewonde toe ek hierdie jaar uiteindelik ‘n laerskoolpos gekry het. Ek hou nou al vir ses jaar lank skool en was nog altyd in hoërskole met ‘n fokus op graad 7 tot 9. Wanneer ‘n mens gewoond is daaraan om vir ouers kinders skool te gee, is dit nogal ‘n aanpassing om laerskool toe te skuif. Ek gee Afrikaans EAT vir graad 4 – 6 en het óók my eie graadvyfklassie vir wie ek sosiale- e...

Voordele van tegnologie in die klaskamer

In die 21ste eeu is dit moeilik om ons lewens sonder tegnologie voor te stel – oral waar jy gaan is almal op hul slimfone, tablette of skootrekenaars. Maar het hierdie toestelle ʼn plek in die klaskamer? Heelwat navorsing dui daarop dat die doeltreffende gebruik van tegnologie ’n belangrike hulpmiddel in onderrig kan wees. Die klem lê egter op die woord “doeltreffend”. As tegnologie deel vorm van d...

KLIEK: ‘n Vars manier om Afrikaans EAT aan te bied

Om Afrikaans as Eerste Addisionele Taal (EAT) aan te bied, kan nogal ‘n uitdaging wees. Leerders is oor die algemeen ongemotiveerd om betrokke te raak by die vak. Hulle word verveeld met die inhoud wat aangeleer word, aangesien die taalfokus jaar na jaar redelik herhalend kan wees. Daarbenewens het van se Generasie Z-leerders spesifieke verwagtinge oor hoe hulle graag wil leer. Generazie Z-l...

Hoekom Studiegidse ‘n Goeie Idee is

Voorbereiding vir ‘n eksamen kan ‘n groot bekommernis vir leerders wees. Hulle mag dalk oorweldig word deur die hoeveelheid inligting wat hulle moet inneem en verstaan ​​voor die toets. Dit is veral waar as dit ‘n jaareindeksamen oor ‘n paar onderwerpe is. Om leerders met studiegidse te voorsien, sal hulle help om die belangrikste inligting wat waarskynlik op ‘n toets versk...

Die reg op opgeleide onderwysers die fokus van Wêreldonderwysersdag, sê FEDSAS

’n Wêreldwye tekort van nagenoeg 69 miljoen onderwysers hou ’n ernstige bedreiging in vir onderwys as fundamentele reg. Daarom fokus vanjaar se viering van Wêreldonderwysersdag op die tema “Die reg op onderwys beteken die reg op ’n gekwalifiseerde opvoeder”. Die Verenigde Nasies vier die dag internasionaal op 5 Oktober elke jaar. In Suid-Afrika val dié datum egter in die skoolvakansie. Om seker te...

Die tipe ma’s waarmee onnies te doen kry

Louret van Da Momhood is ons heldin. Ek is seker sy het elke onnie in SA se hart gesteel omdat sy so goed uitgebeeld het wat ons NIE kan sê nie, maar wens ons kon. In haar video beeld sy die verskillende mammas uit waarmee ons te doen kry. Ons ken die storie… veral die Nie-my-Pietie-nie-mamma. Watter mamma kry jy die meeste mee te doen? Is daar ander waarvan ons moet weet? Lewer kommentaar hier on...

Dinge om die eerste dag van ‘n nuwe kwartaal te doen

Die eerste dag van skool (in ‘n nuwe kwartaal) is darem nie so deurmekaar soos die eerste dag van skool van ‘n nuwe jaar nie, maar dis nie altyd moontlik om dadelik weg te spring met werk nie. Uit ervaring weet ek ook dat daar somtyds baie onverwagte dinge gebeur en dat jou periodes soms kortgeknip word. Hier is dalk ‘n paar goed wat jy kan doen (wat nie ‘n mors van tyd is nie.) Gooi weg daardie “...

Ou vraestelle op die internet

Hier is 'n paar plekke waar jy ou vraestelle op die internet kan kry. Klik weg en spaar tyd!

  • 1
  • 2
  • 8