Author: Jean

Is die onderwys vir jou belonend, maar nie finansieel nie?

Is die onderwys vir jou belonend, maar nie finansieel nie? A + Students bied jou franchise-geleenthede waar jy steeds kan onderrig én geld kan verdien. Die onderwys en om met kinders te werk is ongetwyfeld ‘n roeping en dis duidelik dat mens deesdae ‘n diep gedrewe passie daarvoor moet hê. Maar, ongelukkig is die beroep nie altyd bevredigend nie. Met vandag se ekonomiese druk, tesame met die uitda...

SACE-punte: Kreatiewe maniere om PO-punte in jou skool bymekaar te maak

Jy hoef nie duur kursusse by te woon om PO-punte te verdien nie. Maak 'n plan, saam, as 'n skool en leer van mekaar!

Beheerliggame ’n sleutelaspek in moedertaalonderrig, sê FEDSAS

Die voordele van ’n veeltalige samelewing is welbekend. Navorsing bewys dat die vermoë om meer as een taal te kan praat, sosiale en persoonlike sowel as akademiese en professionele waarde het. Met die viering van Wêreldmoedertaaldag op 21 Februarie, fokus die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS) vanjaar op veeltalige onderrig. “Met veeltalige onderrig bedoel ons dat kinde...

5 Maniere om QR-kodes in die klas te gebruik

  QR-kodes is nou al ou tegnologie en party onderwysers meen dat die tyd vir QR-kodes al gekom en gegaan het. Maar, daar is baie skole en onnies wat graag met tegnologie in die klaskamer wil eksperimenteer en hierdie is ‘n vinnige en maklike beginpunt wat ook nie baie tyd in die klaskamer sal mors nie, want min kan verkeerd gaan. Hier is ‘n paar idees om QR-kodes in die klaskamer te implement...

Toetse en vraestelle vir verskeie vakke

Hier is 'n lys van 'n paar vraestelle wat beskikbaar is op TEACHA! - ons het ook 'n winkel op Teacha! maar het nie enige vraestelle in ons winkel nie. Die lys sal opgedateer word elke nou en dan. Hoop dit help om dit op te spoor! Kyk onder vir die 20 nuuste vraestelle wat opgelaai is! NOG 'N PAAR VRAESTELLE:  AFRIKAANS HUISTAAL / EAT Afrikaans Graad 3 Begripstoets en Kreatiewe Skryf, Werkkaart 1 A...

Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie

Hierdie onnies het almal ure spandeer om hulle klasse reg te kry vir die nuwe skooljaar. Baie onnies gebruik hul eie geld en sommer baie ekstra tyd om hul klasse so mooi in te rig. Ons is seker die leerders gaan baie lekker in hierdie klasse leer! Dis ‘n inspirasie vir ons almal! Welgedaan, onnies! Carla Grobbelaar se Cat in the Hat klas Super Kidz Academy in Equestria se oulike klassies Car...

4 Apps wat jou met klaskamerbestuur en dissipline kan help

1. ClassDojo, perfek vir die laerskool! ClassDojo is ‘n kommunikasie app vir die klaskamer. Dit verbind onderwysers, ouers en leerders wat dit gebruik om foto’s, video’s en boodskappe gedurende die skooldag te deel. Hulle gebruik ClassDojo om saam te werk as ‘n span, te deel in die klaskamerervaring, en bring groot idees tot werklikheid in hul klaskamers en huise. Nakita Kl...

Kyk hoe gee hierdie onnie sy klas ‘n make-over!

Wow, dit wys jou net hoeveel gedoen kan word met papier en dat 'n mens net 'n bietjie uit die boks uit moet dink! Op 'n ander noot wens ek dat ek so klein klassie soos die Meneer gehad het... Geniet die video en onthou om asb. vir ons julle klaskamerfoto's te stuur na admin@onniesonline.co.za!

10 klaskamer-idees vir onnies met ouer kinders

Hierdie klaskamer idees is definitief nie net vir onnies met jong leerders nie!

Hoe om jouself tydens eksamentoesig besig te hou

  Een ding wat alle onderwysers haat is definitief om toesig te hou gedurende eksamens! Dis seker die verveligste ding ooit en dis só ‘n mors van tyd!   Vir die verdwaalde ouer wat hulself op die verkeerde blog bevind, dís gewoonlik wat die reëls gedurende eksamentyd is:   Jou selfoon moet af wees. Of jy mag glad nie daarna kyk nie. Jy mag nie eet nie. Jy mag nie ‘n boek lees, na jo...

Wenke vir jou volgende onderhoud

Is jy onlangs ingeroep vir ‘n onderhoud? Nie seker wat om te verwag nie? Nie almal van ons is goed daarmee om op ons tone te dink wanneer daar ‘n paneel is wat besig is om vir jou punte te gee nie; daarom het ons vir die Onnies Online-gemeenskap gevra om vir hul mede-onnies raad te gee. Onnies het op die Onnies Online Facebookblad die volgende raad gegee asook ‘n paar vrae wat moontlik gevra kan w...

5 redes waarom ‘n skool ‘n webtuiste moet hê

In ‘n onlangse studie het 45% van internetgebruikers in Suid-Afrika aangedui dat hulle gedurende die laaste 30 dae die internet gebruik het om inligting oor ‘n diens of produk te soek. Met 28.66 miljoen internetgebruikers in Suid-Afrika, funksioneer jou skool werklik in die donker eeue as hulle nog nog nie ‘n webtuiste het nie. Veral omdat daar ‘n nuwe generasie van “digital natives” as ouers is, ...