klaskameridees

Idees: Maak Stil Snoesies!

‘n Paar oulike onnies het op Facebook hul idees van Snoesies gedeel en hoe om dit te maak. Hier is ‘n foto van die botteltjies snoesies. Dit klink vir ons amper soos Stickies en ons weet hoe mal kinders oor die oulike gediertetjies gaan het. Facebook / Chantelle van Dyk So, hoe maak mens dit? Chantelle verduidelik dat ‘n mens die ‘furballetjie’ en ogies net so koop. Al wat jy dan doen is om die foam-papier in hartjie-vorms uit te knip. Plak dit dan alles saam! Hier is nog ‘n juffie se Stil Snoesie: Facebook / Karien Geldenhuys Maak sommer vandag nog julle Stil Snoesies. Julle kinders gaan mal daaroor wees! Laat weet ons of dit werk! Vir meer klaskameridees, volg die Klaskameridees-bladsy op Facebook. Onlangse Artikels Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool ...

  • 1
  • 2