nuus

Wiskunde-onnies moet toetse skryf

Die afgelope week het verskeie bronne berig dat onderwysers, meer spesifiek Wiskunde-onderwysers van graad 3, 6 en 9, die JNA toetse sal moet skryf wat hul leerders skryf. Volgens die Minister, Angie Motshekga, sal onderwysers nie te gou hierdie toetse hoef te skryf nie. Dit sal natuurlik eers deur vakbonde goedgekeur moet word soos SADOU. Met SADOU se reputasie sal dit ook heel waarskynlik nie binnekort gebeur nie. Die toetse sal ook net vir navorsingsdoeleindes gebruik word en onderwysers sal nie daarvolgens gemeet word nie. Omdat hierdie toetse net vir hierdie doeleindes gebruik sal word, wonder ons wat die punt daarvan sal wees. Gaan dit nie tog net op die ou end ander navorsing ondersteun wat dui daarop dat baie van ons onderwysers swak toegerus is nie? ‘n Onderwyser wat 100% kr...

‘n Bordspeletjie wat leerders se idioomskat verbreed!

Ek het hierdie bordspeletjie gemaak vir ‘n Afrikaanse taak, ons moes speletjies uitdink om vir leerders idiome op ‘n prettige manier aan te leer. Hierdie is my eindproduk. Van die idiome is nogal moeilik. Ek weet nie of dit geskik is vir die Grondslagfase nie, maar ek dink tog dit kan aangepas word as jy dalk jou eie makliker idiome wil gebruik. Die speletjie werk so: Die leerders speel in spanne van twee (tot 4 spanne). Hul gooi ‘n dobbelsteentjie wat 4 verskillende kleure op het (die ander twee kante kan wees “kies ‘n kleur” of “mis ‘n beurt” wat dit bietjie meer interessant maak!). Daar is dan 15 kaartjies wat verskillende kleure is in 4 gekleurde koeverte. Een lid van die span haal dit uit en wys die prentjie / dramatiseer / teken /...

Die ADHD-Vraag

kykNET Dagbreek het berig dat aandagafleibaarheidsindroom of hiperaktiwiteit by kinders uitdagend vir ouers is. Navorsing in die VSA dui daarop dat slegs antibiotika meer voorgeskryf word aan kinders as medisyne vir ADD of ADHD. In hierdie insetsel het hulle meer gesels oor dié epidemie. Wikipedia beskryf ADHD as volg: “Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring (AGHS, in Engels Attention Deficit Hyperactivity Disorder), voorheen aandaggebreksindroom (AGS) en aandagafleibaarheidsindroom genoem, word grootliks beskou as ‘n neurologiese steuring wat omtrent 5% van die wêreld se bevolking affekteer. Dit ontstaan reeds in die vroeë jare van ‘n kind. Dit word geklassifiseer as patrone van aanhoudende verloor van aandag en/of hiperaktiwiteit, dit word gewoonlik verbind aan vergeetagtigheid...

Newly Qualified Black Teachers Struggle to Find Jobs in SA

South Africa has a growing number of unemployed teaching graduates, especially Black teaching graduates. When Dr Blade Nzimande took office as Higher Education minister, he increased the number of bursaries for teacher training, supposedly to remedy the extreme shortage of teachers.

A letter from Kid President to Teachers and Students

Kid President's Pep Talk Inspires Teachers To Keep Teaching And Students To Keep Studenting! This is a great video to show to your fellow teachers... and to your students! Make them thank a teacher... :)

Poetry Writing Apps

Do your children struggle with writing poems? Here is a wonderful solution for you! According to CAPS, learners must be able to write poetry. Not only in their home language, but also in additional languages. Learners often struggle with the idea of writing a poem since they are intimidated by the idea of poetry and also because they think they “are not creative.” By giving learners a structure to write poems with, they are more likely to succeed. Gone is the idea that a poem is a stanza that consists out of a few rhyming lines! Here are the amazing apps (available on Android and iTunes): 1. Acrostic Poems  Write poems that start uses a word (and each letter of the word) to write a poem. Such as the following: P: Please help me to get O: over my awful fear of E: extracting word...

Kwartaaldatums 2015

2015 is op ons! Maak seker jy weet presies wanneer om terug skool toe te gaan met hierdie handige kwartaaldatums: Binneland, julle is eerste: Eerste Kwartaal: 12 Januarie – 25 Maart Tweede Kwartaal: 13 April – 26 Junie Derde Kwartaal: 20 Julie – 2 Oktober Vierdie Kwartaal: 12 Oktober – 9 Desember Kusprovinsies: Eerste Kwartaal: 21 Januarie – 1 April Tweede Kwartaal: 13 April – 26 Junie Derde Kwartaal: 20 Julie – 2 Oktober Vierdie Kwartaal: 12 Oktober – 9 Desember Lekker! Geniet die jaar en wanneer julle vakansies naby is – rus lekker!   Onlangse Artikels Kom leer saam oor alles digitaal! ‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online Gratis Hulpmiddels vir jou klaskamer

So jy wil ook blog?

So jy wil ook blog? Mense stereotipeer soms dat Suid-Afrika agter is in alles van televisieprogramme tot tegnologie. Maar dit hoef nie so te wees nie! Die res van die wêreld se onnies doen dit, en jy kan ook! Dis eenvoudig. Jy kan jou eie blog vandag nog begin en jou wonderlike idees met almal deel! `n Blog hoef nie net iets te wees waar jy jou persoonlike gevoelens aan iemand oordra nie. Dit kan op enige manier denkbaar gebruik word as jy kreatief daaroor dink! So hoe kan jy dit in jou klaskamer gebruik? Of dalk in jou skool? `n klasblog: Kommunikeer nuus, huiswerk en opdragte deur middel van die blog, neem foto’s en vertel vir ouers wat daagliks in jou klas aangaan. Leerders kan ook weekliks `n beurt kry om `n kort verslaggie op die blog te sit. Moedig ouers en leerders dan aan om soveel...

Afrikaanse Prezi’s

Ek weet nie wie Corrie Gunter is, waar hy / sy skoolgee, waar in die wêreld hy / sy vandaan kom nie. Maar een ding is verseker… ek is só verlig dat ek nie meer die enigste een is wat aanlyn hulpbronne skep vir die Afrikaanse klaskamer nie! Gooi gerus ‘n e-pos en stel jouself voor… 🙂 Hier volg skakels na eenvoudige Prezis oor taalaspekte vir EAT leerders. Ek het dit sommer op ons skool se Afrikaanswebtuiste geplaas sodat leerders dit kan gebruik as hersieningsmateriaal. Dit werk ook lekker in die klas, maar ek dink tog dis beter as ‘n naslaanhulpbron vir die leerders… tog baie interessanter as om in ‘n simpel handboek vas te kyk vol simpel dierestorietjies. Die lys: Lydende en Bedrywende Vorm. Direkte en Indirekte Rede Ontkennende Vorm Voegwoorde STOMPI (...

Easy Video Creation with Adobe Voice

I am completely in love with Adobe Voice! Adobe Voice is an easy to use video creation app for the iPad. It is really one of the easiest ways of making explainer videos, ever. Basically, all you have to do is push a button and speak. Choose your layout, background music and from 1000’s of free images to illustrate your idea, or story or anything you’d like other people to look at. The background music is really great and you can change it based on the mood of your story. What can you use this app for? – A speaking slide show – Narrate stories (this is AMAZING for first additional language teachers) – Promote ideas – Let your learners do one of the above – Explain a topic as revision or as a hook in your lessons You can download the app by clicking ...

Poetry Writing Apps

Do your children struggle with writing poems? Here is a wonderful solution for you! According to CAPS, learners must be able to write poetry. Not only in their home language, but also in additional languages. Learners often struggle with the idea of writing a poem since they are intimidated by the idea of poetry and also because they think they “are not creative.” By giving learners a structure to write poems with, they are more likely to succeed. Gone is the idea that a poem is a stanza that consists out of a few rhyming lines! Here are the amazing apps (available on Android and iTunes):   1. Acrostic Poems  Write poems that start uses a word (and each letter of the word) to write a poem. Such as the following: P: Please help me to get O: over my awful fear of E: extracti...

  • 1
  • 6
  • 7