nuus

Kwartaaldatums 2015

2015 is op ons! Maak seker jy weet presies wanneer om terug skool toe te gaan met hierdie handige kwartaaldatums: Binneland, julle is eerste: Eerste Kwartaal: 12 Januarie – 25 Maart Tweede Kwartaal: 13 April – 26 Junie Derde Kwartaal: 20 Julie – 2 Oktober Vierdie Kwartaal: 12 Oktober – 9 Desember Kusprovinsies: Eerste Kwartaal: 21 Januarie – 1 April Tweede Kwartaal: 13 April – 26 Junie Derde Kwartaal: 20 Julie – 2 Oktober Vierdie Kwartaal: 12 Oktober – 9 Desember Lekker! Geniet die jaar en wanneer julle vakansies naby is – rus lekker!   Onlangse Artikels Kom leer saam oor alles digitaal! ‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online Gratis Hulpmiddels vir jou klaskamer

So jy wil ook blog?

So jy wil ook blog? Mense stereotipeer soms dat Suid-Afrika agter is in alles van televisieprogramme tot tegnologie. Maar dit hoef nie so te wees nie! Die res van die wêreld se onnies doen dit, en jy kan ook! Dis eenvoudig. Jy kan jou eie blog vandag nog begin en jou wonderlike idees met almal deel! `n Blog hoef nie net iets te wees waar jy jou persoonlike gevoelens aan iemand oordra nie. Dit kan op enige manier denkbaar gebruik word as jy kreatief daaroor dink! So hoe kan jy dit in jou klaskamer gebruik? Of dalk in jou skool? `n klasblog: Kommunikeer nuus, huiswerk en opdragte deur middel van die blog, neem foto’s en vertel vir ouers wat daagliks in jou klas aangaan. Leerders kan ook weekliks `n beurt kry om `n kort verslaggie op die blog te sit. Moedig ouers en leerders dan aan om soveel...

Afrikaanse Prezi’s

Ek weet nie wie Corrie Gunter is, waar hy / sy skoolgee, waar in die wêreld hy / sy vandaan kom nie. Maar een ding is verseker… ek is só verlig dat ek nie meer die enigste een is wat aanlyn hulpbronne skep vir die Afrikaanse klaskamer nie! Gooi gerus ‘n e-pos en stel jouself voor… 🙂 Hier volg skakels na eenvoudige Prezis oor taalaspekte vir EAT leerders. Ek het dit sommer op ons skool se Afrikaanswebtuiste geplaas sodat leerders dit kan gebruik as hersieningsmateriaal. Dit werk ook lekker in die klas, maar ek dink tog dis beter as ‘n naslaanhulpbron vir die leerders… tog baie interessanter as om in ‘n simpel handboek vas te kyk vol simpel dierestorietjies. Die lys: Lydende en Bedrywende Vorm. Direkte en Indirekte Rede Ontkennende Vorm Voegwoorde STOMPI (...

Easy Video Creation with Adobe Voice

I am completely in love with Adobe Voice! Adobe Voice is an easy to use video creation app for the iPad. It is really one of the easiest ways of making explainer videos, ever. Basically, all you have to do is push a button and speak. Choose your layout, background music and from 1000’s of free images to illustrate your idea, or story or anything you’d like other people to look at. The background music is really great and you can change it based on the mood of your story. What can you use this app for? – A speaking slide show – Narrate stories (this is AMAZING for first additional language teachers) – Promote ideas – Let your learners do one of the above – Explain a topic as revision or as a hook in your lessons You can download the app by clicking ...

Poetry Writing Apps

Do your children struggle with writing poems? Here is a wonderful solution for you! According to CAPS, learners must be able to write poetry. Not only in their home language, but also in additional languages. Learners often struggle with the idea of writing a poem since they are intimidated by the idea of poetry and also because they think they “are not creative.” By giving learners a structure to write poems with, they are more likely to succeed. Gone is the idea that a poem is a stanza that consists out of a few rhyming lines! Here are the amazing apps (available on Android and iTunes):   1. Acrostic Poems  Write poems that start uses a word (and each letter of the word) to write a poem. Such as the following: P: Please help me to get O: over my awful fear of E: extracti...

  • 1
  • 7
  • 8