Share This Post

inspirasie

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Moeg daarvoor om net eenvoudig ‘n gedig te lees en dan te behandel? Probeer gerus om eers een van hierdie getoonsette weergawe te speel om die klasatmosfeer te verbeter. Lekker kyk!

Ingrid Jonker

As jy weer skryf – Ingrid Jonker

Die kind is nie dood nie – Ingrid Jonker

As jy slaap – Ingrid Jonker

Die onverkrygbare – Ingrid Jonker

My pop val stukkend – Ingrid Jonker

Toemaar, die donker man – Ingrid Jonker

Daar is nog baie ander op YouTube, soos Bitterbessie dagbreek en meer.

Sprokie vir ‘n stadskind – Koos du Plessis

Lisa se klavier – Koos Kombuis

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

1 Comment

  1. Wonderlik. dankie.
    Christa

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>