Share This Post

Hulpmiddels vir die kleintjies in graad RR en R

Hulpmiddels vir die kleintjies in graad RR en R

Hierdie oulike hulpmiddels sal jou baie tyd bespaar in jou grondslagfase-klaskamer! Dit kan ook lekker werk vir skoolgereedheidsoefeninge wat deur ouers met hulle kinders gedoen kan word. Kyk gerus na hierdie lys Afrikaanse hulpmiddels op Teacha! Vir graad RR, R en dalk sommer vir jonger kinders.

Supergoedkoop werkkaarte vir kleintjies:

Assesseringsuitkomste ELDAs – babas tot 5 jaar

Klik hier vir meer.

My skoolgereerheid boekie

Klik hier vir meer.

3-5 jaar bos binder

Klik hier vir meer.

Alfabet werkkaarte vir Graad RR (4-5jaar)

Klik hier vir meer.

Nommer 1-20 See tema (4-5jaar) – ook in Engels!


Klik hier vir meer.

Afrikaans | Kleuter | Besig-bly boek

Kliek hier vir meer.

Graad R kwartaal 1

Klik hier vir meer.

Graad R – Assessering

Klik hier vir meer.

Oefeninge vir skrif – Natrek

Hierdie pakket bevat 10 aktiwiteite oor patrone, nommers en letters.

Klik hier vir meer.

Nog druksrif skrifoefeninge

33 Afrikaanse skrifblaaie om na te trek.  Dit sluit ‘n oorspronklike rympie per Afrikaanse letter (sluit c, q, x, z uit) en mini-skriflesse in. Gebruik skerp kleurpotlode vir die patrone en gewone grys potlode vir die letters en woorde.  Volg die kolletjies en pyltjies om die skryfrigting (lettervorming) te bemeester.

drukskrif natrekwerk juffer op teacha

Klik hier vir meer.

Daar is nog vele meer hulpmiddels op hierdie webtuiste waarvan jy kan kies. Dis gewoonlik nie meer as R30 vir ‘n stel werkkaarte nie en jy kan dit natuurlik oor en oor gebruik.

Klik hier om ook Engelse hulpmiddels te sien.

Share This Post

13 Comments

  1. hoe kan ek die hele reeks bestel?

    Reply
  2. Stuur asb.vir my jul katalogus aan.
    Ek wil by julle werksvelle bestel

    Reply
  3. Ek is tans n graad R afrikaanse onderwyser. Ek is mal oor julle goedjies is daar iewers waar ek meer van Graad R kan kry asb?

    Reply
    • Kyk gerus op

      Reply
  4. Het julle dalk so iets vir 3-4 jaar ook….??

    Reply
    • Kyk gerus op TEACHA

      Reply
  5. Goeie dag

    Kan jul asb jul.katalogus vir my stuur, stel defnitief belang.

    Epos charlenedp.avon2014@gmail.com

    Reply
    • Kyk gerus op TEACHA

      Reply
  6. Hi, hoe kan ek hele reeks bestel vir 4-5 jr

    Reply
    • Kyk gerus op TEACHA: TEACHA

      Reply
  7. Stuur asb vir my katalogus, Sal graag Wil bestel.

    Reply
    • Kyk gerus op TEACHA

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.