Share This Post

Kyk hoe gee hierdie onnie sy klas ‘n make-over!

inspirasie / klaskameridees / video's
Wow, dit wys jou net hoeveel gedoen kan word met papier en dat 'n mens net 'n bietjie uit die boks uit moet dink! Op 'n ander noot wens ek dat ek so klein klassie soos die Meneer gehad het... Geniet die video en onthou om asb. vir ons julle klaskamerfoto's te stuur na admin@onniesonline.co.za!

Wow, dit wys jou net hoeveel gedoen kan word met papier en dat ‘n mens net ‘n bietjie uit die boks uit moet dink! Op ‘n ander noot wens ek dat ek so klein klassie soos die Meneer gehad het…

Geniet die video en onthou om asb. vir ons julle klaskamerfoto’s te stuur na admin@onniesonline.co.za!

 

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>