Share This Post

e-leer / nuus

‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT

‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT

Ek het onlangs ‘n praatjie oor Digitale Media in die klaskamer gelewer. Hier is net ‘n paar uittreksels (kom ons noem dit sommer wenke) van die skyfievertoning oor blootstelling aan Afrikaans. Baie ouers vra: “Wat kan ek doen om my kind met Afrikaans te help?” Dis altyd ‘n moeilike vraag, want EAT ouers kan nie altyd Afrikaans praat nie en die leerders word nie groot in ‘n Afrikaanse omgewing nie. Gelukkig is daar baie gratis aanlyn-hulpbronne wat jou kan help om Afrikaans te leer. Dit sal veral help met woordeskatuitbreiding!

 

Die volgende hulpmiddels kan jou help met blootstelling aan Afrikaans (hoor, lees, luister). Klik op die foto om dit te lees.

Die skakels wat genoem is:

 

Ek plaas weer binnekort iets oor apps en ander lekker dinge om in die klaskamer te gebruik.

Geniet dit!

 

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

1 Comment

  1. Briljant!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>