Nuutste Artikels

10 Gratis grondslagfase hulpmiddels vir onnies

Op soek na gratis drukbare grondslagfase hulpmiddels? Hier is ‘n paar wat jy sommer gou-gou kan aflaai! Plus dis super-oulik en sal jou sommer baie tyd sp...[Read More]

Graad 4 vraestelle en opsommings

Hier is ‘n paar skakels om maklik Graad 4 vraestelle en opsommings wat op Teacha! is in die hande te kry. Blaai gerus deur en kyk wat alles beskikbaar is....[Read More]

Graad 5 Hulpmiddels

Ons het voorheen ‘n plasing gedoen oor Graad 4 Hulpmiddels en het baie navrae gekry oor ander grade. Hier is ‘n paar hulpmiddels vir graad 5-onnies en ouers! Ou...[Read More]

Hulpmiddels vir VOO-Afrikaansonderwysers

Hier volg ‘n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op Teacha! te koop in die onderwysers se eie...[Read More]

Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry...[Read More]

Speletjies vir die grondslagfase

Daar is mos geen beter manier om te leer as deur te speel nie! Kyk net na al hierdie oulike hulpmiddels wat deur onderwysers gemaak is op Teacha! Klik heel onde...[Read More]

Hulpmiddels om leer hope pret te maak

Hier is ‘n paar van ons gunstelinge: Meeste Maaltafels in ‘n ry 10 Speletjie bladsye om maaltafels te oefen Getal van die dag Getal van die dag invulbare ...[Read More]

Plakkate vir die laerskoolklaskamer

Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik ...[Read More]

Oulike drukbare werkboekies

Oulike werkboekies vir die grondslag- en intermediêre fase. Hier is ‘n paar oulike werkboekie wat op ons webtuiste gelaai is. Dis natuurlik meestal vir di...[Read More]

Gladdebek – Hulpmiddels vir taalonnies

Gladdebek se leuse is ‘Want praat is lekker’. Taalvaardighede is die hoofbestanddeel van ‘n suksesvolle skoolloopbaan. Gladdebek se hooffokus ...[Read More]

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s

Wat ‘n fantastiese inisiatief van Magda Ehlers! Hierdie video’s is gratis beskikbaar op YouTube en kan in jou klas gebruik word of deur ouers by die...[Read More]

Graad 4 Hulpmiddels soos Werkkaarte, PowerPoints en Toetse!

Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en ...[Read More]

6 wenke om jou Afrikaans EAT-leerders suksesvol te motiveer

Klink dit dalk bekend: “Nie alwéér Afrikaans nie!” Spandeer jy die grootste deel van jou les om jou klas se aandag te kry? Dit is nie lekker as jou leerders met...[Read More]

Hou onderwys op dreef tydens die onderbroke skooljaar

Nadat skool vir twee maande onderbreek is, is onderwysers, ouers en leerlinge besig met voorbereidings om die 2020 akademiese jaar te red. Alhoewel die minister...[Read More]

My ervaring met afstandsleer gedurende die koronavirus-herrie

Skole is nou gesluit vir die vakansie. Indien die statistieke wys dat gevalle in Suid-Afrika aanhou styg wanneer skole weer moet open, is daar ‘n moontlikheid d...[Read More]

Klasdekor: Plakkate, Kalenders en ander Dekor

VERJAARSDAG KALENDER – KLASKAMER DEKOR UIL TEMA Besoek Winkel. WackyNix Donut Verjaarsdag Ketting Besoek Winkel. Voorblaaie 30+ A4-Voorblaaie: Verskeie Temas Be...[Read More]

Klaskamerdekor: Temas

WackyNix Leeu Klas Dekor Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die deko...[Read More]

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Huiswerk Gr 2 Kwartaal 1 2020 Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite Besoek winkel. Huiswerk Gr 3 Kwartaal 1 2020 Huiswerk...[Read More]

Grondslagfase Hulpbronne – GR 1

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 1-4 GRAAD 1 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plak...[Read More]

Grondslagfase Hulpbronne – GR R

Gr R – opeenvolging van gebeure : dagprogram Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die pren...[Read More]