Nuutste Artikels

3 video’s wat jou leerders met kreatiewe skryfwerk kan help

Het jy ‘n bietjie ekstra inligting nodig om jou leerders te leer hoe om te skryf? Of het jy dalk inspirasie nodig wat jou kan help om hulle te lei? Kyk hi...[Read More]

Plakkate, plakkers en meer!

Dankie tog die eerste kwartaal is verby. Ek dink ons almal voel asof dit te veel, te vinnig was! Voordat die eksamen-stres van die tweede kwartaal inskop, kan o...[Read More]

Uitstekende Wiskunde-hulpbronne

Onderwysers (en selfs ouers) kan nou sommer baie verskillende Wiskunde-hulpmiddels op die internet kry. TannieMia se produkte is veral gefokus op Wiskunde, Admi...[Read More]

Flocabulary: Opvoedkundige Hip-Hop

Flocabulary is 'n video-platform wat jou leerders definitief baie gaan geniet. Jou lesse sal nooit weer dieselfde wees nie!

Moenie moed opgee nie!

Onnies raak soms so moedeloos met onderwys. Wanneer jy daardie aaklige dag gehad het, dink aan die volgende goed om jou dalk beter te laat voel.

Verkoop jou hulpmiddels aanlyn!

  Teacha! Die aanlynwinkel vir Suid-Afrikaanse onnies, deur Suid-Afrikaanse onnies. Teacha – die aanlyn-markplek vir Suid-Afrikaanse onderwyserhulpmi...[Read More]

Afrikaanse PowerPoints en Werkvelle

Kyk, as daar een ding is wat ‘n mens omtrent GLAD NIE op die internet kry nie, is dit Afrikaanse PowerPoint lesse volgens die KABV. Wel, hier is darem ...[Read More]

Wen ‘n vakansie vir twee by die Le Mauricia Hotel in Mauritius, alles ingesluit.

Vind uit hoe jy 'n week se wegbreek kan wen met SchoolAdvisor!

Onnies gee raad vir beginner-onnies

Ons het onnies gevra om nuwe onnies te help. Hier is raad van elf gesoute onnies! Sterkte met die nuwe jaar!

Die Mooiste Plakkate vir die Afrikaansklas

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks digitale plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate inte...[Read More]

Toetse en Eksamens in Afrikaans

Ons almal weet hoe dit voel wanneer alles net te veel raak. Ons wil graag ‘n balans in ons lewens hê, maar skool vra meer as net ‘n paar ure van 8 t...[Read More]

Meneer Vermeulen het baie idees!

Hierdie blog is ook deur ‘n onderwyser gemaak en het baie gratis hulpmiddels. Daar is ook oulike idees vir laerskoolonderwysers om hul klasse meer interes...[Read More]

Juffer Juffrou se uitstekende blog

Wanneer ‘n mens op soek is na Grondslagfase-hulpmiddels is Juffer definitief die beste plek om te gaan soek. Juffer het nou al haar blog vir jare lank en ...[Read More]

Kaapse skool sê basta met huiswerk!

  In ‘n onlangse onderhoud met John Robbie van Radio 702, het die hoof van Sun Valley in Kaapstad gesê dat hulle weggedoen het met huiswerk en dit klink vi...[Read More]

Idees vir hersiening

    Die eindeksamen is amper hier. Ons verwag van leerders om somtyds ‘n volledige jaar se werk te onthou in ‘n toetsie wat minder as 100 punte tel. S...[Read More]

ANA’s gaan voort!

Daar is afgekondig dat die ANA's in Desember geskryf sal word. Lees meer!

Speel Kahoot! in jou klas

  Speletjies is ‘n ding wat nooit uit die mode sal gaan met ons leerders nie. Wanneer kinders opgewonde raak en aktief besig is om te leer, leer hulle mos ...[Read More]

Natuurwetenskappe lesse deur mnr. Saayman!

  Dis nie aldag wat ‘n mens ‘n Afrikaanssprekende onnie op ‘n videosien praat nie. Die video’s is vir graad sesse gemaak om Natuurw...[Read More]

Hersieningslesse vir Graad 4 op YouTube

Dit maak my só bly om te sien dat meer en meer onnies in Suid-Afrika van tegnologie gebruik maak. Hierdie Juffrou van Edgemead Primary het ‘n hele paar vi...[Read More]

Oulike les oor klinkers!

Hierdie les oor klinkers sal jou leerders definitief help om hul klinkers reg uit te spreek. Baie oulik!