Description
Hierdie is ‘n moet-hê!
Die volgende PowerPoints is deur Janet van Zyl van die Hoërskool Herzlia in Kaapstad opgelaai. Dit berei leerders uitstekend voor vir die Matriekeindeksamen en bevat alles wat in die finale Vraestel 1 gevra word, wat ook elke jaar vanaf graad 10 ingeoefen moet word.
Dit sluit die volgende in:
- Inleiding
- Voegwoorde
- Direkte Rede
- Lydende Vorm
- Ontkenning
- Voornaamwoorde
Vir meer uitstekende Afrikaans EAT-hulpbronne gaan loer op Teacha! in. Klik hier!
Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!
Reviews
There are no reviews yet.