Description
Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!
R0.00
40 Bladsye propvol vrae, opsommings en blokkiesraaisels oor die boek Charlie en die Sjokoladefabriek deur Roald Dahl. Verniet om te gebruik en te fotostateer soos jy wil!
**Ek het hierdie hulpmiddel gemaak toe ek vars uit universiteit was, daar mag dalk foute in wees! Ek het ongelukkig nie die antwoorde nie vir die vragies nie.
Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.