Die dae van die rooi vlieër – Fanie Viljoen

R0.00

Notas oor die Kortverhaal Dae van die Rooi Vlieër. Dis gemik op graad 9 EAT, so moenie te veel verwag nie. My kinders het regtig hierdie kortverhaal geniet. Die kortverhaal is in Afrikaans Sonder Grense graad 9 se leesboekie. Geniet, verander en deel!

Wanneer jy die PPT aflaai, mag dit dalk bietjie anders as op die prentjie lyk. Dit beteken dan dat jy nie die font op jou rekenaar het nie. ‘n Oplossing is om dit op Google Docs te UPLOAD en dit van daar af te wys (aanlyn). Daar is duisende oulike fonts wat ‘n mens op Google Slides / Docs / Sheets kan gebruik, wat gratis is.

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

 

Categories: ,

Description

Notas oor die kortverhaal Dae van die Rooi Vlieër. Dis gemik op graad 9 EAT, so moenie te veel verwag nie. My kinders het regtig hierdie kortverhaal geniet. Die kortverhaal is in Afrikaans Sonder Grense graad 9 se leesboekie. Geniet, verander en deel!

Wanneer jy die PPT aflaai, mag dit dalk bietjie anders as op die prentjie lyk. Dit beteken dan dat jy nie die font op jou rekenaar het nie. ‘n Oplossing is om dit op Google Docs te UPLOAD en dit van daar af te wys (aanlyn). Daar is duisende oulike fonts wat ‘n mens op Google Slides / Docs / Sheets kan gebruik, wat gratis is.

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.