Description
Hierdie stel hulpmiddels (daar is 10 PowerPoints) is deur Sandra Mans opgestel. Dit ontleed en verduidelik elke hoofstuk van Die kwart-voor-sewe-lelie deur Eleanor Baker deeglik en kan beide leerders en onderwysers met die voorbereiding van die letterkunde eksamen help.
Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!
Reviews
There are no reviews yet.