View cart “Klas Leuse 1” has been added to your cart.

Fliekresensie skryfraam

R0.00

Hierdie is een van die FAT’s in die Senior Fase. Ek was lus om iets laerskoolagtig te laat lyk, omdat ek dit mis, dis hoekom jy die oulike prentjies sien. Die kinders was toe mal daaroor, nogal! Dis ‘n skryfraam wat eintlik maar net vir hulle ‘n raamwerk gee om te beplan en die korrekte formaat te gebruik. As ek dit nie mis het nie, is hierdie stappe gegee in die Graad 8 Afrikaans Sonder Grense Handboek. Ek het sommer die skryfraam vir my graadneges ook gegee om vir hulle iets te gee om te doen nadat ons ‘n Afrikaanse fliek gekyk het, anders “kyk die kinders mos net flieks” en die ouers kla.

Op soek na nog EAT-hulpmiddels? Loer in by my winkel op TEACHA vir ‘n superbundel vir EAT-onnies, asook ander lekker dinge.

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

Geniet dit!

Klagtes? Lewer kommentaar hier onder, sodat ons almal kan leer.

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.