Idioom: As jy iemand jou pinkie gee en hy gryp jou hele hand

R0.00

As jy iemand jou pinkie gee en hy gryp jou hele hand

Oulike plakkate vir jou Afrikaansklas. Kinders is mal daaroor! Kyk ook na die PowerPoint oor idiome wat jy kan gebruik om jou kinders bloot te stel aan idiome. Jy kan hierdie plakkate op A3 of A4 uitdruk.

Hierdie reeks plakkate is saamgestel uit Idees vol Vrees en Kaaskrul strokies wat van Facebook geneem is. Hierdie plakkate is dus slegs vir opvoedkundige gebruik en kan nie gedeel word vir winsdoeleindes nie. Onnies Online besit nie die regte tot hierdie strokies nie.

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

Categories: ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.