Lydende Vorm – Graad 8/9

R0.00

My EAT-leerders sukkel verskriklik om ‘n Lydende Vorm sin aan mekaar te slaan. Wie weet hoekom die arme siele dit in die Senior Fase moet doen. Ek het hierdie PowerPoint gemaak sodat ons stap-vir-stap deur die proses kan gaan – reëls werk altyd wanneer hulle nie ‘n woord Afrikaans kan praat nie. ‘n PDF-weergawe is ook ingesluit.

Op soek na nog EAT-hulpmiddels? Loer in by my winkel op TEACHA vir ‘n superbundel vir EAT-onnies, asook ander lekker dinge.

Geniet dit!

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

 

Klagtes? Lewer kommentaar hier onder, sodat ons almal kan leer.

Category:

Description

My EAT-leerders sukkel verskriklik om ‘n Lydende Vorm sin aan mekaar te slaan. Wie weet hoekom die arme siele Lydende Vorm in die Senior Fase moet doen. Ek het hierdie PowerPoint gemaak sodat ons stap-vir-stap deur die proses kan gaan – reëls werk altyd wanneer hulle nie ‘n woord Afrikaans kan praat nie. ‘n PDF-weergawe is ook ingesluit.

Op soek na nog EAT-hulpmiddels? Loer in by my winkel op TEACHA vir ‘n superbundel vir EAT-onnies, asook ander lekker dinge.

Geniet dit!

Klagtes? Lewer kommentaar hier onder, sodat ons almal kan leer.

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.