Pieter in die Playstation

R0.00

Hierdie PowerPoint het ek gemaak vir my graad 8’s. Dit ontleed die gedig “Pieter in die Playstation” deur Louis Fourie, soos dit in Afrikaans Sonder Grense is. Die kinders het lekker gesels oor die gedig. Aan die einde van die PowerPoint is die antwoorde van die vrae wat die leerders in hul boeke moes beantwoord.

Wanneer jy die PPT aflaai, mag dit dalk bietjie anders as op die prentjie lyk. Dit beteken dan dat jy nie die font op jou rekenaar het nie. ‘n Oplossing is om dit op Google Docs te UPLOAD en dit van daar af te wys (aanlyn). Daar is duisende oulike fonts wat ‘n mens op Google Slides / Docs / Sheets kan gebruik, wat gratis is.

Geniet hom en deel hom!

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

Categories: ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.