Description
Hierdie is maar net ‘n paar aanhalings en wyshede om jou klaskamer op te kikker. Laai dit af en druk dit uit! Maak seker jy stel jou drukker op A3 of A4 afhangende van watter grootte jy benodig. Die plakkate is in PDF.
Daar is altesaam 6 plakkate in een dokument.
Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!
Reviews
There are no reviews yet.