Samestellings en Afleidings

R0.00

Hierdie Samestellings en Afleidings (Woordbou) PowerPoint het ek ook vir my graadagts en -neges opgestel. Na die tyd het die arme kinders nog steeds geen idee gehad nie, maar hulle kan dit maar papegaai-leer vir woordeskat tot hulle eendag verstaan dat ‘n woord uit meer as een deel bestaan. Ai, die lewe van ‘n EAT-onnie! ๐Ÿ™‚

Op soek na nog EAT-hulpmiddels? Loer in by my winkel op TEACHA vir ‘n superbundel vir EAT-onnies, asook ander lekker dinge.

Geniet dit!

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

Klagtes? Lewer kommentaar hier onder, sodat ons almal kan leer.

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.