Suiwelproduksie

R0.00

Hierdie is ‘n PowerPoint vir Graad 4 Sosiale Wetenskappe. Dit gaan oor Suiwelproduksie. In die PPT is daar ‘n skakel wat gaan na ‘n interaktiewe (engelse) aktwiteit oor die storie van melk van koei tot kombuis. Dit is baie oulik en die kinders het dit baie geniet, al is dit in Engels. Jy kan maar vertaal ook. Die aktiwteit aan die einde is net eenvoudig die suiwelproduksieketting waar hul moet beskryf wat in elke prentjie gebeur. Geniet dit!

Gaan kyk ook na ander PowerPoints in die reeks op Teacha! (Ook vir Graad 4 SW)

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.