Description
Hierdie les is ‘n “writing prompt” vir addisionele taal leerders om hul aan te spoor om ‘n kort stukkie te skryf oor hul vakansies. Dit kan aangepas word vir verskillende vakansies en is bloot iets om leerders te kry om kreatief te dink of aan ‘n informele klasgesprek deel te neem.
Kry hulle breine aan die dink!
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Skryftaak
Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!
Reviews
There are no reviews yet.