Woordeboekspeletjie

R0.00

‘n Maklike PowerPoint met woorde wat leerders in hul tweetalige woordeboeke kan opsoek. Verdeel die klas in groepe. Punte word toegeken aan leerders wat ‘n korrekte volsin met die woord kan maak. Hulle mag nie die voorbeeld in die woordeboek gebruik nie. Die groep met die meeste punte wen!

My kinders is mal hieroor. Geniet dit!

Deel jou gratis hulpmiddels met ander onnies op Onnies Online, lees meer hier!

Categories: ,

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.