Ons kry gereeld navrae oor waar om die Graad 1 font en ander Grondslagfase fonts te kry. Hier is sommer ‘n paar plekke en ‘n paar fonts!
Cami Primary Font (soos onder) – klik om af te laai op Cami se webtuiste
Hierdie een is Cami Bold (soos onder) – Klik hier om dit af te laai
Junior ABC font – hier onder – (nie seker waar dit vandaan kom nie!) – Laai dit hier af
Teachers Pet is dan ook die een wat almal altyd soek! Laai hom hier af.
Hier is dan ook die lopende skrif fonts (cursive fonts) – ABC Cursive Plain (soos onder)
Dan ook een waar die letters nie aan mekaar raak nie. Laai dit hier af. (Klik op die download knoppie regs-bo langsaan die drukker-knoppie.)
Juffer “My Klaskamer” het ook ‘n paar fonts wat in lyne is en so aan. Besoek haar blog hier.
Hoop dis waarna julle gesoek het! Geniet dit!
Klik hier om 1800+ hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse onnies te sien! 500+ in Afrikaans!