Nog inspirasie en idees

Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie

Hierdie onnies het almal ure spandeer om hulle klasse reg te kry vir die nuwe skooljaar. Baie onnies gebruik hul eie geld en sommer baie ekstra tyd om hul klass...

4 Apps wat jou met klaskamerbestuur en dissipline kan help

1. ClassDojo, perfek vir die laerskool! ClassDojo is ‘n kommunikasie app vir die klaskamer. Dit verbind onderwysers, ouers en leerders wat dit gebruik om ...

Kyk hoe gee hierdie onnie sy klas ‘n make-over!

Wow, dit wys jou net hoeveel gedoen kan word met papier en dat 'n mens net 'n bietjie uit die boks uit moet dink! Op 'n ander noot wens ek dat ek so klein klass...

10 klaskamer-idees vir onnies met ouer kinders

Hierdie klaskamer idees is definitief nie net vir onnies met jong leerders nie!

Hoe om jouself tydens eksamentoesig besig te hou

  Een ding wat alle onderwysers haat is definitief om toesig te hou gedurende eksamens! Dis seker die verveligste ding ooit en dis só ‘n mors van tyd! &nbs...

Wenke vir jou volgende onderhoud

Is jy onlangs ingeroep vir ‘n onderhoud? Nie seker wat om te verwag nie? Nie almal van ons is goed daarmee om op ons tone te dink wanneer daar ‘n paneel is wat ...

5 redes waarom ‘n skool ‘n webtuiste moet hê

In ‘n onlangse studie het 45% van internetgebruikers in Suid-Afrika aangedui dat hulle gedurende die laaste 30 dae die internet gebruik het om inligting oor ‘n ...

Xhosa en Setswana video’s vir derdetaalleerders

Baie skole moet deesdae ‘n derde taal aanbied. Die hulpmiddels is ook maar aan die skraal kant vir ons Afrika-tale. Ek het hierdie playlist op YouTube gemaak om...

EduWeek kom Kaap toe!

  Die 11de EduWeek-byeenkoms het in Julie vanjaar by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand, Johannesburg plaasgevind. Hierdie jaar se gebeurtenis is ...

Wiskundelesse / video’s op YouTube vir graad 4 – 7

  Hierdie video’s is baie handig vir hersiening of vir leerders wat ekstra hulp benodig. Onthou om ‘n video te speel van ‘n onnie wat praat en verduidelik ...

10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)

  Hierdie week deel ons weer ‘n artikel wat deur Neill Jarret van EDTECH4BEGINNERS geskryf is. Neill is ‘n klasonderwyser in Sjina en sy blog help duisende...

Alles wat fout is met ons skole in een video

  Finland het die wêreld se beste skole. Ja, die land het ‘n hele ander konteks as ons s’n, maar die manier waarop hierdie sisteem in plek gesit is, versek...