hulpbronne

Hou onderwys op dreef tydens die onderbroke skooljaar

Nadat skool vir twee maande onderbreek is, is onderwysers, ouers en leerlinge besig met voorbereidings om die 2020 akademiese jaar te red. Alhoewel die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, en die Departement van Basiese Onderwys, hul gefaseerde benadering ‘n hupstoot gegee het, bly daar steeds nog baie vrae oor die gevolge van die onderbroke jaar en hoe ouers en onderwysers hierdie nadraai op ons kinders kan verminder. Hou die momentum so veel as moontlik aan die gang Onlangse data dui aan dat die kwaliteit van onderwys in die laaste 20 jaar reëlmatig verbeter het.  Ons moet almal ons beste probeer om te verhoed dat hierdie momentum verloor word. Baie skole moes oornag die manier waarop hulle onderrig verander. Die DBO het ook, in samewerking met ander rolspelers, hulpmidde...

2020 Klas Dekor: Plakkate, Kalenders en Ander Dekor

2020 KALENDER – FLAMINK TEMA A4 PDF AFLAAIBARE KALENDER (FLAMINK TEMA) Besoek Winkel. VERJAARSDAG KALENDER – KLASKAMER DEKOR UIL TEMA Besoek Winkel. WackyNix Donut Verjaarsdag Ketting Besoek Winkel. Voorblaaie 30+ A4-Voorblaaie: Verskeie Temas Besoek winkel. Voorblaaie vir boeke: Tema Uile 17 Voorblaaie in PDF met pragtige rame en prente. Besoek winkel. Llama Alfabet Plakkate A4 PDF aflaaibare plakkate vir die klaskamer met die alfabet. Besoek Winkel UIL DEKOR – GETALLE (0-10) A4 PDF AFLAAIBARE PLAKKATE VIR GETALLE 0 TOT 10 + OPSKRIF. BESOEK MY SKOOL GOETERS SE WINKEL VIR MEER DEKOR IN HIERDIE TEMA. Besoek Winkel. Trappe van vergelyking (2x plakkate) Besoek Winkel. Dae van die week Besoek Winkel. Maande van die jaar Besoek Winkel. Dissipline Speletjie Gratis Speletjie om dissipline in klas...

2020 Klas Dekor: Temas

WackyNix Leeu Klas Dekor Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak is EDITABLE en sluit die volgende in:1. Deur Plakkaat2.Vak Plakkate3.Flaggies4.Nommers 1- 205.Klas Kaptein Balkie6.Boodskapper Balkie7.Gang Pas8.Alfabet9.Dae van die week10.Maande van die jaar11.Groep nommers12.Kleure13.Vorms14.Welkom Bannier KLASTEMA: Legkaart (EDITABLE) **Bewerkbare / Editable Produkte **1. Deurkaart: 1 x A32. Verjaarsdagkaart: 13 x A43. Verjaarsdagkaart Opskrifte: 1 x A34. Weerkaart: 3 x A35. 36 Vlaggies: 12 x A4 / A3 (kan enige grootte gedruk word)**6. 16 Tas Naam Kaartjies: 1 x A37. Tema Prente: 6 x A3**8. 12 Verwelkomingskaartjies: 1 x A39. Dae van die Week / Maande van die jaar: 5 x A4 Apparaat mag sleg...

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Huiswerk Gr 2 Kwartaal 1 2020 Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite Besoek winkel. Huiswerk Gr 3 Kwartaal 1 2020 Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite Besoek Winkel. Graad 2 Lewensvaardigheid beplanning 2020 Kwartaal 1 GRAAD 2 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plakkate– Werkkaarte– Assessering Besoek Winkel. Skryfaktiwiteite – Skryf ‘n paragraaf 3 werkkaarte waar leerders kan oefen om paragrawe te skryf. Oulike prentjies om in te kleur. Besoek Winkel. Skryfaktiwiteite – Gee jou eie opinie Drie skryfaktiwiteite waar leerders een van twee voorwerpe moet kies en in ‘n paragraaf hul eie opinie moet weergee.Die soort aktiwiteit ontwikkel kritie...

Grondslagfase Hulpbronne – GR 1

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 1-4 GRAAD 1 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plakkate– Werkkaarte– Assessering R250 Besoek winkel. Begin klanke a-z Gr 1 R8 Besoek winkel. Alfabet Gr R-1 R16 Besoek winkel. Klinkers Gratis a,e,i,o,u R0 Besoek winkel. Afrikaanse lees program GRAAD 1 LES 31 – Verkleinwoorde, Begripstoets R29 Besoek winkel. Wiskunde Geld Speletjie Hierdie Speletjie kan gebruik word om die leerders te leer om met geld te werk. R20 Besoek winkel. Wiskunde Werkboek 30 bladsye R60 Besoek winkel. Verskillende tipe diere 5 x A3 muurkaarte R50 Besoek winkel. Die mooiste tafels!!! Tafels van 1-12. Tema: hasies Getalle met tafels in. Daar word getel in elke tafel. R30 Besoek winkel. Tel in 1, 2 en 3 werkvel ‘...

Grondslagfase Hulpbronne – GR R

Gr R – opeenvolging van gebeure : dagprogram Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die prentekaarte gelamineer en geringbind word, is dit maklik om dit gereeld gedurende die dag te flits of leerders kan telkens omblaai soos wat die dag vorder. Indien jy gewone swart en wit kopiëe maak en dit verklein, kan hulle leer om dit te orden tydens groepwerk. Die prente is in A4 formaat. Sommige van die aktiwiteite is in duplikaat, sodat jy kan kies van watter prent jy hou. Besoek winkel. Graad R hoe hou ek my potlood en sker vas Graad R hoe hou ek my potlood en sker vas Besoek Winkel. Mini Alfabet flitskaarte 27 x kaarte (14 cm x 10 cm) Besoek winkel. Afrikaans Alfabet en prentjies pas Alfabet en prentjies pas. Besoek Winkel. Gr R...

Hoe kan ons ‘n liefde vir lees kweek en ter selfde tyd geletterdheidsstandaarde verhoog?

As ‘n voormalige Engels-huistaalonderwyser in graad 4 – 6, weet ek ‘n ding of twee oor hoe Engels beskou word in klasse waar die meerderheid leerders nie Engels as hul huistaal praat nie – ‘n norm in Suid-Afrika. Dit kan dikwels ‘n stryd wees om leerders te oorreed om te lees vir plesier (dis nou as jy tyd daarvoor kry gedurende die dag!). Dis elke onderwyser se stryd om kinders te kry om te lees. Om ‘n liefde vir lees te kweek, moet die volgende eers in plek gesit word. Dit help natuurlik dan om lees en begrip te verbeter: Toegang Vermoë Geduld  TOEGANG TOT BOEKE Die meerderheid van Suid-Afrikaanse skole het nie die voorreg van ‘n skoolbiblioteek nie. Selfs ‘n biblioteek in die dorp is dalk te ver. Hoe kry ons leerders dan toegang tot leesstof?  Toe ek begin skoolhou het, het ...

Voordele van tegnologie in die klaskamer

In die 21ste eeu is dit moeilik om ons lewens sonder tegnologie voor te stel – oral waar jy gaan is almal op hul slimfone, tablette of skootrekenaars. Maar het hierdie toestelle ʼn plek in die klaskamer? Heelwat navorsing dui daarop dat die doeltreffende gebruik van tegnologie ’n belangrike hulpmiddel in onderrig kan wees. Die klem lê egter op die woord “doeltreffend”. As tegnologie deel vorm van die kurrikulum, en nie net as ‘n byvoeging beskou word nie, kan dit baie voordele vir jou as onderwyser en vir jou leerders inhou. Vergemaklik administrasie-take Bo en behalwe klasgee het onderwysers van vandag talle addisionele  verantwoordelikhede buite die klaskamer insluitend die beplanning en voorbereiding van lesse, nasien van take en toetse, en die inlees van punte. Tegnologie kan met ...

Tablette in skole – die voordele en nadele

Een oomblik het ons gedink dat een tegnologiese toestel in elke leerder se sak ‘n bekommernis gaan wees, maar nou het leerders tablette en skootrekenaars ook. Tablette is nou so deel van ons opvoedingssisteem dat dit nie net in privaatskole gebruik word nie, maar baie publieke skole verskaf nou ook toestelle aan die leerders. Al die verskillende toestelle kan verseker ‘n kopseer in ons klaskamers veroorsaak, maar die voordele daaraan kan definitief nie misgekyk word nie. Hier is nou ‘n paar voordele en nadele van tablette in ons klaskamers. Voordele: Apps/ Toeps Daar is duisende toepassings wat jy kan gebruik om leer te bevorder. Julle kan saam na video’s kyk oor die tema wat bespreek word, take kan op ‘n interessante wyse aangebied word en ander toep-vervaardigers en onderwysers se idees ...

10 Maniere om lees in jou skool te bevorder

Een van die groot probleme wat ons tans in Suid-Afrika ervaar, is die feit dat ons leerders sukkel om te lees. Lees is nie net ‘n eienskap wat leerders benodig om ‘n sukses van hul toekomstige loopbaan te maak nie, dit is ook ‘n vaardigheid wat hulle nodig het om sosiaal, intellektueel en emosioneel te ontwikkel.   Volgens Times Live kan 80% van Graad 4-leerders nie op die geskikte vlak lees nie. Volgens dieselfde bron is Suid-Afrika laaste geplaas in die Progress in International Reading Literacy Studie (PIRLS) wat amper 320 000 kinders wêreldwyd ingesluit het. Gaan lees gerus meer oor die bevindings van Times Live hier: https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2017-12-06-read-it-and-weep-sa-kids-struggle-with-literacy/   Lees is belangrik omdat dit leerders se kreatiwiteit...

Ou vraestelle op die internet

Hier is 'n paar plekke waar jy ou vraestelle op die internet kan kry. Klik weg en spaar tyd!

Toetse en vraestelle vir verskeie vakke

Hier is ‘n lys van ‘n paar vraestelle wat beskikbaar is op TEACHA! – ons het ook ‘n winkel op Teacha! maar het nie enige vraestelle in ons winkel nie. Die lys sal opgedateer word elke nou en dan. Hoop dit help om dit op te spoor! Kyk onder vir die 20 nuuste vraestelle wat opgelaai is! NOG ‘N PAAR VRAESTELLE:  AFRIKAANS HUISTAAL / EAT Afrikaans Graad 3 Begripstoets en Kreatiewe Skryf, Werkkaart 1 Afrikaans Gr.3 Begripstoets en Kreatiewe Skryf, Werkkaart 2 Afrikaans Gr.3 Begripstoets, Werkkaart 3 Afrikaans Gr.3 Begripstoets en Kreatieweskryf, Werkkaart 4 Afrikaans Graad 4, 5 en 6 Vraestelle Graad 4 Basislyn 2016 Afrikaans EAT Hersieningsoefening Senior Fase WISKUNDE Getalkombinasies Spoedtoetse Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM GRAAD 7 Ju...

  • 1
  • 2