Lewer ‘n bydrae

Onnies Online is ‘n gemeenskap van onderwysers. Die hulpmiddels op die webtuiste is alles beskikbaar gestel deur onderwysers wat graag hulle hulpmiddels met ander wil deel. Ons vra ook dat jy jou gratis hulpmiddels met ander onnies deel. Jy kan dit vir ons stuur by admin@onnies.snapplify.com.

Wat kan jy aanstuur?

  • Hulpmiddels wat jy self gemaak het (sonder kopiereg van ‘n ander eienaar)
  • PowerPoints, plakkate, werkkaarte, toetse, eksamens, lesplanne, werkboekies, enige iets wat ‘n onnie kan gebruik!

Dankie aan die volgende onnies wat reeds hulpmiddels gedeel het:

Ongelukkig kan jy nie jou hulpmiddels op Onnies Online verkoop nie, maar jy kan altyd vir jou ‘n winkel op TEACHA! oopmaak.

Skryf vir ons

Doen jy iets in jou klas waarvan ander onnies moet weet? Deel dit met ons! Stuur ‘n e-pos aan admin@onnies.snapplify.com met jou artikel en ons mag dit dalk net publiseer!