Nuutste Artikels

Kom leer saam oor alles digitaal!

Onnies, het julle al gehoor van die Digital Education Show Africa 2015 wat in Oktober plaasvind? Dit klink na ‘n baie opwindende uitstalling en konferensie wat ...[Read More]

‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT

Ek het onlangs ‘n praatjie oor Digitale Media in die klaskamer gelewer. Hier is net ‘n paar uittreksels (kom ons noem dit sommer wenke) van die skyf...[Read More]

VivA-App ‘n moet-hê vir jou leerders!

Hierdie Afrikaanse App is die beste ding wat nog ooit met Afrikaans gebeur het. Uiteindelik is Afrikaans ook digitaal. Lees meer!

Afrikaanse hulpmiddels deur Onnies Online

Op soek na oulike Afrikaanse hulpbronne? Jy hoef nie verder te soek nie, Onnies Online het klomp dinge wat net te lekker in jou klas sal werk. Wanneer laas het ...[Read More]

Timmie se toer deur tyd

  Net toe ek dink dat ek alles gesien het, het ek hierop afgekom! Prezi, soos julle teen nou al weet as julle Onnies Online volg, is ‘n aanlyn aanbie...[Read More]

Woordeskatlyste op Quizlet

Quizlet is ‘n aanlyn flitskaart webtuiste, waar jy jou eie flitskaarte kan maak. Omdat so baie mense dit gebruik is daar oneindig baie woordekskatlyste vi...[Read More]

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Moeg daarvoor om net eenvoudig ‘n gedig te lees en dan te behandel? Probeer gerus om eers een van hierdie getoonsette weergawe te speel om die klasatmosfeer te ...[Read More]

Eksamenflaters, Junie 2015

Ons het op die Onnies Online Facebook-blad, sowel as Toeter en Twitter aan Onnies gevra watter snaakse antwoorde hulle op vraestelle gesien het. Baie dankie aan...[Read More]

Inspirasie: Elke kind het ‘n kampioen nodig

  Rita Pierson, ‘n onnie vir 40 jaar, het een keer ‘n kollega gehoor sê: “Hulle betaal my nie om van kinders te hou nie.” Sy sê toe...[Read More]

Ontspan: Art of the Brick in Johannesburg

  Onnies, hier’s nou vir jou ‘n ding! Kontemporêre kuns – wat is dit? En hoe verduidelik ek dit aan my klas? Soos ons almal weet is dit altyd maklike...[Read More]

Teaching Resources for South African teachers

In less than two months, Teacha – the online marketplace for South African teacher resources – has shown immense growth.

KLASKENADES

  Creativity in the teaching of Afrikaans as First Additional Language Die vakbond NAPTOSA bied ‘n professionele opleidingkursus van 6 sessies vir onderwys...[Read More]

Helping the new!

The New Teacher Induction Program was developed to help and assist all teachers, especially the first year teachers. We all went through that first day of terro...[Read More]

Die beste plakkate vir die klaskamer!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wa...[Read More]

Visuele aanbiedings van poësie

  Tegnologie in jou klaskamer kan ‘n reuse verskil maak. Deesdae is leerders omtrent net visueel ingestel omdat alles wat hul doen amper op ‘n ...[Read More]

Afrikaanse Video’s op YouTube

  Ons almal onthou ons gunsteling kinderstories wat ons gekyk het toe ons klein was. Nou is baie daarvan op die internet – verniet! Dit mag dalk nie ...[Read More]

Vier die 90ste verjaarsdag van Afrikaans met FAK Skole-Ekspo

  Die Afrikaanse Skole-Ekspo is elektroniese skole-kompetisie wat ’n hulpmiddel is om Afrikaanse onderwysers se las te verminder deur reeds uitgewerkte opd...[Read More]

Afrikaanse Video’s vir Addisionele Taal

Dis altyd belangrik om een of ander ekstra manier te hê om konsepte oor te dra. Hierdie paar Afrikaanse video’tjies is uitstekend vir EAT van alle ouderdo...[Read More]

Leerders speel rol in indiensneming van onderwysers

Al ooit gehoor van ‘n onderhoudpaneel wat bestaan uit meer as net topbestuur van ‘n skool? Wel, hierdie idee klink dalk baie vreemd in Suid-Afrika, ...[Read More]

Swanger kinders in laerskole?

Netwerk24 het berig dat na ‘n parlementêre vraag wat deur die DA gestel is, dit duidelik geword het dat meer as 20 000 skoolmeisies verlede jaar swanger g...[Read More]