5 Wenke vir beter klaskamerbestuur

posted in: inspirasie, nuus | 4

  As daar nou een ding is wat ons NIE op universiteit leer nie, is dit praktiese maniere om moeilike (selfs normale) klaskamers te hanteer en te beheer. Toe ek begin skoolhou het, het ek ‘n aaklige klas van 46 … Continued

Ontspan: Kleur jou siel in

posted in: inspirasie | 0

  Dis nog die begin van die kwartaal, maar ons almal weet hoe lank en besig die derde kwartaal eintlik is. Volwasse inkleurboeke het die wêreld omtrent oorgeneem en ons dink dis uitstekend vir onnies om ‘n bietjie ‘ek-tyd’ in … Continued

Moenie moed opgee nie!

posted in: inspirasie, nuus | 0

Onnies raak soms so moedeloos met onderwys. Wanneer jy daardie aaklige dag gehad het, dink aan die volgende goed om jou dalk beter te laat voel.

Idees vir hersiening

posted in: inspirasie, nuus | 0

    Die eindeksamen is amper hier. Ons verwag van leerders om somtyds ‘n volledige jaar se werk te onthou in ‘n toetsie wat minder as 100 punte tel. So, wat kan ons doen om ons leerders te help met … Continued

Speel Kahoot! in jou klas

posted in: e-leer, inspirasie | 0

  Speletjies is ‘n ding wat nooit uit die mode sal gaan met ons leerders nie. Wanneer kinders opgewonde raak en aktief besig is om te leer, leer hulle mos tien keer beter. Verby is die dae wat ons ure … Continued

Timmie se toer deur tyd

posted in: e-leer, inspirasie, nuus | 1

  Net toe ek dink dat ek alles gesien het, het ek hierop afgekom! Prezi, soos julle teen nou al weet as julle Onnies Online volg, is ‘n aanlyn aanbieding platform waarop jy aanbiedings kan skep wat opwindend is en … Continued

Gedigte wat getoonset is op YouTube

posted in: inspirasie | 1

Moeg daarvoor om net eenvoudig ‘n gedig te lees en dan te behandel? Probeer gerus om eers een van hierdie getoonsette weergawe te speel om die klasatmosfeer te verbeter. Lekker kyk! Ingrid Jonker As jy weer skryf – Ingrid Jonker … Continued

Helping the new!

posted in: inspirasie, nuus | 0

The New Teacher Induction Program was developed to help and assist all teachers, especially the first year teachers. We all went through that first day of terror when entering the school ground as the teacher instead of only a learner. … Continued

Visuele aanbiedings van poësie

posted in: inspirasie, nuus | 1

  Tegnologie in jou klaskamer kan ‘n reuse verskil maak. Deesdae is leerders omtrent net visueel ingestel omdat alles wat hul doen amper op ‘n skerm plaasvind. Dis tog nodig vir die onderwys om aan te beweeg en veral in … Continued

Afrikaanse Video’s op YouTube

posted in: inspirasie, nuus | 0

  Ons almal onthou ons gunsteling kinderstories wat ons gekyk het toe ons klein was. Nou is baie daarvan op die internet – verniet! Dit mag dalk nie vir ewig daar wees nie, maar dis beter as om orals te … Continued

Afrikaanse Video’s vir Addisionele Taal

posted in: inspirasie, video's | 5

Dis altyd belangrik om een of ander ekstra manier te hê om konsepte oor te dra. Hierdie paar Afrikaanse video’tjies is uitstekend vir EAT van alle ouderdomme, veral vir hersiening. Dit hersien verskeie taalkonsepte. Afrikaanse video’s is tog so skaars … Continued

Inspirational Teachers

posted in: inspirasie | 2

Watch this video about a teacher who inspired the community to build a pre-primary school for their community. We all have to realise the importance of a good foundation for our learners! The video is part of the South African … Continued

The theory of grit

posted in: inspirasie | 0

Leaving a high-flying job in consulting, Angela Lee Duckworth took a job teaching math to seventh graders in a New York public school. She quickly realized that IQ wasn’t the only thing separating the successful students from those who struggled. … Continued

Afrikaanse Prezi’s

posted in: inspirasie, nuus | 1

Ek weet nie wie Corrie Gunter is, waar hy / sy skoolgee, waar in die wêreld hy / sy vandaan kom nie. Maar een ding is verseker… ek is só verlig dat ek nie meer die enigste een is wat … Continued

Poetry Writing Apps

posted in: inspirasie, nuus | 0

Do your children struggle with writing poems? Here is a wonderful solution for you! According to CAPS, learners must be able to write poetry. Not only in their home language, but also in additional languages. Learners often struggle with the … Continued