Share This Post

hulpbronne / nuus

Toetse en vraestelle vir verskeie vakke

Toetse en vraestelle vir verskeie vakke

Hier is 'n lys van 'n paar vraestelle wat beskikbaar is op TEACHA! - ons het ook 'n winkel op Teacha! maar het nie enige vraestelle in ons winkel nie. Die lys sal opgedateer word elke nou en dan. Hoop dit help om dit op te spoor! Kyk onder vir die 20 nuuste vraestelle wat opgelaai is!

NOG 'N PAAR VRAESTELLE: 

AFRIKAANS HUISTAAL / EAT

Afrikaans Graad 3 Begripstoets en Kreatiewe Skryf, Werkkaart 1

Afrikaans Gr.3 Begripstoets en Kreatiewe Skryf, Werkkaart 2

Afrikaans Gr.3 Begripstoets, Werkkaart 3

Afrikaans Gr.3 Begripstoets en Kreatieweskryf, Werkkaart 4

Afrikaans Graad 4, 5 en 6 Vraestelle

Graad 4 Basislyn 2016

Afrikaans EAT Hersieningsoefening Senior Fase

WISKUNDE

Getalkombinasies Spoedtoetse

Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM

GRAAD 7 Junie Wiskunde EKSAMEN – PDF (Non Edit)

Wiskunde EKSPONENTE opsomming

Wiskunde Toets Gr.6 / Mathematics Test Gr.6 – Kwartaal 1/Term 1 + Memorandum

Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – Graad 4 + MEMORANDUM

Wiskunde Graad 4, 5 en 6 verskeie vraestelle

LEWENSORIËNTERING

Lewensoriëntering Graad 8 Junie Vraestel

Lewensoriëntering Graad 8 Maart Vraestel

Lewensoriëntering Graad 8 November Vraestel

Lewensoriëntering Gr.8 September Vraestel

GASVRYHEIDSTUDIES

Gr. 10 Gasvryheidstudies – Higiëne. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Gasvryheidstudies – Resepinterpretasie. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Gasvryheidstudies – Spyskaartbeplanning. Klastoets / werkkaart.

TOERISME

Gr. 10 Toerisme – Aardverwarming werkkaart/klastoets

Gr. 10 Toerisme – Akkommodasie. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Akkommodasie 2. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Binnelandse toerisme. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Die Attraksie sektor. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Die Openbare- en privaat sektor. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Fauna en flora. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Fauna en flora 2. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Kaartwerk 1. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Kaartwerk 2. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Kaartwerk 3. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Kommunikasie en kliëntesorg. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Kultuur en erfenis. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Suid-Afrikaanse Nasionale Parke. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Toeriste Attraksies, Provinsies. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Verantwoordelike toerisme. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Vervoer. Werkkaart / klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Voedsel- en Drankinstellings. Werkkaart en klastoets.

Gr. 10 Toerisme – Wat is ‘n toeris. Werkkaart / klastoets.

Toerisme Graad 10 – Finale Eksamen met Memo (November)

Toerisme Graad 10 – Siklustoets met Memo (April)

Toerisme Graad 10 – Siklustoets met Memo (September)

Toerisme Graad 10 – Siklustoets met Memo (September) – Oopboek

EBW

Gr. 8 EBW – Vakbonde Werkkaart/klastoets

Gr. 8 EBW – Geld en die ekonomie. Werkkaart/klastoets

NATUURWETENSKAPPE

Gr. 8 Natuurwetenskappe – Fotosintese werkkaart/klastoets

Natuurwetenskappe en Tegnologie hersiening

Natuurwetenskappe en Tegnologie Hersiening – Graad 4

Natuurwetenskappe en Tegnologie Hersiening vir Kwartaal 1 [Graad 4/5/6]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Hersiening vir Kwartaal 2 [Graad 4/5/6]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Hersiening vir Kwartaal 3 [Graad 4/5/6]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Hersiening vir Kwartaal 4 [Graad 4/5/6]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie eksamenvraestel [Graad 4]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 hersiening [Graad 6]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 toets [Graad 5]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 eksamen vraestel [Graad 5]

Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 hersiening [Graad 6]

SOSIALE WETENSKAPPE

Graad 4 SW Kaartwerk Hersieningstoets Tweede Kwartaal

Lewensvaardigheid: PSW Kwartaal 1 toets

Sosiale Wetenskappe Informele assessering – Geografie [Graad 4]

Sosiale Wetenskappe: Geografie eksamenvraestel [Graad 4]

Sosiale Wetenskappe: Geografie eksamenvraestel [Graad 5]

Sosiale Wetenskappe: Geografie Informele toets [Graad 4]

Sosiale Wetenskappe Geskiedenis Kwartaal 2 eksamen vraestel vir graad 4.

Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis informele toets [Graad 5]

SW (Aardrykskunde) Graad 4 Eindeksamen 2015

SW (Geskiedenis) Graad 4 Eindeksamen 2015

SW Graad 4 Geografie TOETS – Kaartvaardighede

SW Gr.4 Geskiedenis TOETS – Leer by leiers

SW Gr.4 Toets Kwartaal 1 Geografie

TEGNOLOGIE

Tegnologie Graad 7 – Maart Formele Assessering

Tegnologie Graad 7 – Maart Formele Assessering – MEMORANDUM

SIVIELE TEGNOLOGIE

Siviele Tegnologie Graad 10 Junie Vraestel

Siviele Tegnologie Graad 10 September Vraestel

Siviele Tegnologie Graad 10 Maart Toets

Siviele Tegnologie Graad 10 November Vraestel

*Onnies, pasop om nie die hele vraestel net so te gebruik nie, omdat TEACHA! ‘n oop markplek is en ouers en leerders dalk ook toegang tot die vraestelle kan hê.

DAAR IS BAIE ANDER WAT NIE OP HIERDIE LYS IS NIE – KLIK HIER OM DIE KATEGORIE TE SIEN!

RSS Exam / Assessment – Teacha!

  • Graad 6 Wiskunde Projek 1 Transformasies 3de Kwartaal, 50 Punte + memorandum. PDF.
    Graad 6 Wiskunde Projek 1 Transformasies 3de Kwartaal, 50 Punte + memorandum. PDF. The post Graad 6 Wiskunde Projek 1 Transformasies 3de Kwartaal, 50 Punte + memorandum. PDF. appeared first on Teacha!.
  • 2016 Kwartaal 3 Graad 11 FISIESE WETENSKAPPE Kontroletoets
    Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings. Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe. Sluit in: – ‘n […]
  • 2016 Term 3 Grade 11 PHYSICAL SCIENCES Control Test
    All the equations, sketches, drawings and diagrams were created in word and is fully and easily editable by anyone – this ensures that the assessment is adaptable for future use. This product is also sold by Learner911 and is previous Teacher911 assessments. Strictly set according to CAPS term 3 topics. Includes: – A complete marking […]
  • 2016 Kwartaal 3 Graad 10 FISIESE WETENSKAPPE Kontroletoets
    Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings. Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe. Sluit in: – ‘n […]
  • 2016 Term 3 Grade 10 PHYSICAL SCIENCES Control Test
    All the equations, sketches, drawings and diagrams were created in word and is fully and easily editable by anyone – this ensures that the assessment is adaptable for future use. This product is also sold by Learner911 and is previous Teacher911 assessments. Strictly set according to CAPS term 3 topics. Includes: – A complete marking […]
  • 2016 Kwartaal 3 Graad 12 WISKUNDE Kontroletoets
    Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings. Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe. Sluit in: – ‘n […]
  • 2016 Term 3 Grade 12 MATHEMATICS Control Test
    All the equations, sketches, drawings and diagrams were created in word and is fully and easily editable by anyone – this ensures that the assessment is adaptable for future use. This product is also sold by Learner911 and is previous Teacher911 assessments. Strictly set according to CAPS term 3 topics. Includes: – A complete marking […]
  • 2016 Kwartaal 3 Graad 12 WISKUNDE Vraestel 2
    Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings. Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe. Sluit in: – ‘n […]
  • 2016 Term 3 Grade 12 MATHEMATICS Paper 2
    All the equations, sketches, drawings and diagrams were created in word and is fully and easily editable by anyone – this ensures that the assessment is adaptable for future use. This product is also sold by Learner911 and is previous Teacher911 assessments. Strictly set according to CAPS term 3 topics. Includes: – A complete marking […]
  • 2016 Kwartaal 3 Graad 12 WISKUNDE Vraestel 1
    Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings. Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe. Sluit in: – ‘n […]

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

4 Comments

  1. stuur asb besonderhede van pryse.. soek graad 9 vraestelle

    Reply
    • Klik op die skakels vir meer inligting. Jy koop alles aanlyn! 🙂

      Reply
  2. Vraestelle vir Junie eksamen graad 3 en graad 8 asb?

    Reply
    • Hi Nathleen! Kyk gerus op die lys hier bo. Indien nie, is daar dalk op Teacha!

      Reply

Leave a Reply to Jean Cancel Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>