Share This Post

hulpbronne / nuus

Ou vraestelle op die internet

Ou vraestelle op die internet

 

Dis daardie tyd van die jaar. Almal soek vraestelle as voorbeelde of om te help om hul werk te verlig. ‘n Bietjie inspirasie gaan mos baie vêr in ‘n kwartaal soos die.

Hier is ‘n paar plekke waar jy dalk ou vraestelle kan kry. As jy weet van ander plekke, lewer asb. hier onder kommentaar en so kan ons mekaar help.

 

Die DBO se ou vraestelle: Departement van Onderwys

Plekke om Wiskunde vraestelle te kry:

Oos-Kaap Onderwysdepartement Graad 9

Oos-Kaap Onderwysdepartement Graad 10 en 11

Ou Matriekvraestelle van 2010 – 2014

Volkies Heidelberg

 

 

PNHS hoërskoolvraestelle : Klik hier

Rekeningkunde vraestelle: Oos-Moot

Graad 9 en 10 Wiskunde: Superonnies

Oos-Kaap vraestelle: ECexams

Wiskunde Geletterdheid: Cripnotes

Verskeie vakke (in Google Drive): Klik hier

 

Daar is ook HONDERDE oulike vraestelle op Teacha!

AfriOnnie – Afrikaans EAT en Sosiale Wetenskappe

H&R Productions – Afrikaans Huistaal

KOMMA, leer en leessentrum – Toerisme, Gasvryheidstudies, EBW, Natuurwetenskappe

Tannie Mia – Wiskunde, Sosiale Wetenskappe, Siviele Tegnologie, Lewensorientering

Begripstoetse vir die laerskool (Afrikaans) – Ita Joubert

Laerskool Wiskunde – DEN

EBW / EMS / Wiskunde Geletterdheid Vraestelle – DESNA Assessments

Juffrou 911 – Laerskool Wiskunde

Eazi Peazi – Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe, Engels EAT

English Home Language / First Additional Language Assessments – SA English 1st Class

Ons het ook ‘n lekker Hersieningsoefening vir graad 6 / 7 EAT – Kyk bietjie!

Hier is nog ‘n paar bymekaargemaak deur Afrikaanse Hulpmiddels vir die Klaskamer


Hoop dit help!

 

Onlangse artikels:

Leer speel-speel!

Natuurwetenskap-lesse

Lesse op YouTube

Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

11 Comments

  1. Thanks

    Reply
  2. Fantasties baie dankieeee

    Reply
  3. Goeie Dag, Ek op soek na Graad 4 Vraestele as iemand dalk kan help.
    Antonie

    Reply
  4. Dankie gaan beslis help

    Reply
  5. Daardie vraestelle het defnitief baie gehelp baie dankie

    Reply
  6. goeie dag ek is opsoek na gr 11 ou biologie vraestele

    Reply
  7. Waar kan ek gr 6 ou vraestelle bekom?

    Reply
  8. Goeiedag, kan iemand my dalk help met Toerisme Gr.10 afrikaans en engels asseblief? Ek sal hulp so baie waardeer. Groete
    Charmaine

    Reply
  9. Waar kan mens November 2016 se vraestelle en memorandums bekom?

    Reply
  10. KAN NIEMAND HELP. IS OP SOEK NA GR 10 WISKUNDE GELETTERDHEID IN DIE VAALDRIEHOEK.

    Reply
  11. Baie dankie!!!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>