Share This Post

e-leer / hulpbronne / nuus

Natuurwetenskappe lesse deur mnr. Saayman!

Natuurwetenskappe lesse deur mnr. Saayman!

 

Dis nie aldag wat ‘n mens ‘n Afrikaanssprekende onnie op ‘n videosien praat nie. Die video’s is vir graad sesse gemaak om Natuurwetenskappe en Tegnologie te verduidelik. Dit kan baie help, veral om jou klaskamer om te keer (te flip).  Ek deel graag die volgende YouTube-kanaal en video’s met julle.

 

 

Klik hier om na sy YouTube-kanaal te gaan en die ander video’s te kyk.

 

Onlangse Artikels en Hulpmiddels

Hersieningslesse vir Graad 4’s op YouTube

Oulike les oor klinkers!

Rapportkommentaar

‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT

Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online

Soek vir gratis hulpmiddels

 

 

 

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>