Author: Jean

Afrikaanse Video’s vir Addisionele Taal

Dis altyd belangrik om een of ander ekstra manier te hê om konsepte oor te dra. Hierdie paar Afrikaanse video’tjies is uitstekend vir EAT van alle ouderdomme, veral vir hersiening. Dit hersien verskeie taalkonsepte. Afrikaanse video’s is tog so skaars op die internet – geniet hierdie! Voegwoorde Voegwoorde (Begin sin met voegwoorde) STOMPI (woordorde in Afrikaans) Direkte en Indi...

Leerders speel rol in indiensneming van onderwysers

Al ooit gehoor van ‘n onderhoudpaneel wat bestaan uit meer as net topbestuur van ‘n skool? Wel, hierdie idee klink dalk baie vreemd in Suid-Afrika, maar in die VSA is daar sommige skole wat leerders deel maak van die werwingsproeses van nuwe onderwysers. Hierdie leerders het dan ‘n sê in wie aangestel moet word. Vir sommige onderwysers, selfs diegene wat glo dat leerlinge by...

Swanger kinders in laerskole?

Netwerk24 het berig dat na ‘n parlementêre vraag wat deur die DA gestel is, dit duidelik geword het dat meer as 20 000 skoolmeisies verlede jaar swanger geword het. Hierdie leerders is nie net in die hoërskool nie, maar selfs in die laerskool. Volgens die Demokratiese Alliansie (DA) werk die WKOD saam met ander departemente soos Gesondheid en Maatskaplike Ontwikkeling om ondersteuning a...

Wat het van huisbesoeke geword?

As ‘n jong onderwyser (ek het nog net twee jaar ervaring) het ek baie lank terug van huisbesoeke gehoor. Toe ek klein was, het dit ook nie eintlik gebeur nie. Die skottelgoed moes altyd gewas gewees het want Dominee kon dalk ‘n draai kom maak, maar onderwysers? Ek onthou dat onderwysers baie betrokke was met my ouers (meestal in die kerk omdat ek van ‘n klein dorpie af kom), maar...

Wiskunde-onnies moet toetse skryf

Die afgelope week het verskeie bronne berig dat onderwysers, meer spesifiek Wiskunde-onderwysers van graad 3, 6 en 9, die JNA toetse sal moet skryf wat hul leerders skryf. Volgens die Minister, Angie Motshekga, sal onderwysers nie te gou hierdie toetse hoef te skryf nie. Dit sal natuurlik eers deur vakbonde goedgekeur moet word soos SADOU. Met SADOU se reputasie sal dit ook heel waarskynlik nie bi...

‘n Bordspeletjie wat leerders se idioomskat verbreed!

Ek het hierdie bordspeletjie gemaak vir ‘n Afrikaanse taak, ons moes speletjies uitdink om vir leerders idiome op ‘n prettige manier aan te leer. Hierdie is my eindproduk. Van die idiome is nogal moeilik. Ek weet nie of dit geskik is vir die Grondslagfase nie, maar ek dink tog dit kan aangepas word as jy dalk jou eie makliker idiome wil gebruik. Die speletjie werk so: Die leerders spee...

Die ADHD-Vraag

kykNET Dagbreek het berig dat aandagafleibaarheidsindroom of hiperaktiwiteit by kinders uitdagend vir ouers is. Navorsing in die VSA dui daarop dat slegs antibiotika meer voorgeskryf word aan kinders as medisyne vir ADD of ADHD. In hierdie insetsel het hulle meer gesels oor dié epidemie. Wikipedia beskryf ADHD as volg: “Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring (AGHS, in Engels Attention Deficit Hypera...

Poetry Writing Apps

Do your children struggle with writing poems? Here is a wonderful solution for you! According to CAPS, learners must be able to write poetry. Not only in their home language, but also in additional languages. Learners often struggle with the idea of writing a poem since they are intimidated by the idea of poetry and also because they think they “are not creative.” By giving learners a ...

Kwartaaldatums 2022

2022 is op ons! Maak seker jy weet presies wanneer om terug skool toe te gaan met hierdie handige kwartaaldatums: Binneland, julle is eerste: Eerste Kwartaal: (10) 12 Januarie – 17 Maart Tweede Kwartaal: 5 April – 24 Junie Derde Kwartaal: 19 Julie – 30 September Vierde Kwartaal: 11 Oktober – 14 (15) Desember Kusprovinsies: Eerste Kwartaal: (17) 19 Januarie – 25 Maart ...

So jy wil ook blog?

So jy wil ook blog? Mense stereotipeer soms dat Suid-Afrika agter is in alles van televisieprogramme tot tegnologie. Maar dit hoef nie so te wees nie! Die res van die wêreld se onnies doen dit, en jy kan ook! Dis eenvoudig. Jy kan jou eie blog vandag nog begin en jou wonderlike idees met almal deel! `n Blog hoef nie net iets te wees waar jy jou persoonlike gevoelens aan iemand oordra nie. Dit kan ...

Inspirational Teachers

Watch this video about a teacher who inspired the community to build a pre-primary school for their community. We all have to realise the importance of a good foundation for our learners! The video is part of the South African Heroes campaign on eTV.

The theory of grit

Leaving a high-flying job in consulting, Angela Lee Duckworth took a job teaching math to seventh graders in a New York public school. She quickly realized that IQ wasn’t the only thing separating the successful students from those who struggled. Here, she explains her theory of “grit” as a predictor of success. More on grit: Growing Gritty Kids (No Prison Time Necessary): Lesson...