2015 is op ons!
Maak seker jy weet presies wanneer om terug skool toe te gaan met hierdie handige kwartaaldatums:
Binneland, julle is eerste:
- Eerste Kwartaal: 12 Januarie – 25 Maart
- Tweede Kwartaal: 13 April – 26 Junie
- Derde Kwartaal: 20 Julie – 2 Oktober
- Vierdie Kwartaal: 12 Oktober – 9 Desember
Kusprovinsies:
- Eerste Kwartaal: 21 Januarie – 1 April
- Tweede Kwartaal: 13 April – 26 Junie
- Derde Kwartaal: 20 Julie – 2 Oktober
- Vierdie Kwartaal: 12 Oktober – 9 Desember
Lekker! Geniet die jaar en wanneer julle vakansies naby is – rus lekker!
Onlangse Artikels
Kom leer saam oor alles digitaal!
‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT