Share This Post

e-leer / hulpbronne

Kyk hierdie video’s om Afrikatale aan te leer

Kyk hierdie video’s om Afrikatale aan te leer

 

Learning Corner SA se YouTube-kanaal is uitstekend. Daar is nog nie baie video’s opgelaai nie, maar die video’s wat daar is, sal definitief jou en jou leerders help om tale te begin aanleer. Veral noudat baie van ons ‘n Afrikataal as TAT moet aanbied! Op die oomblik is daar video’s vir Afrikatale soos isiXhosa, isiZulu, Setswana en Sesotho.

Hier is ‘n paar van my gunstelinge:

 

Basic Sesotho Part 1:

 

isiXhosa Basics, Part 1:

 

Setswana Basics, Part 1:

 

isiZulu, Basics, Part 1:

 

Geniet dit!

 

Onlangse Artikels:

Video’s vir kreatiewe skryfwerk

Plakkate, plakkers en meer

Afrikaanse hulpbronne op Teacha!

Hoe om ‘n YouTube-video af te laai

 

 

Share This Post

Jean Vermeulen is 'n passievolle Afrikaans-onnie wat deesdae onderwysers met tegnologie in die klaskamer help. In 2011 het hy Onnies Online begin toe hy nog aan Maties onderwys studeer het. Onnies Online is 'n Afrikaanse bymekaarkomplek vir onnies. Idees. Hulpbronne. Inspirasie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>