Author: Jean

3 video’s wat jou leerders met kreatiewe skryfwerk kan help

Het jy ‘n bietjie ekstra inligting nodig om jou leerders te leer hoe om te skryf? Of het jy dalk inspirasie nodig wat jou kan help om hulle te lei? Kyk hierdie video’s oor kreatiewe skryf en jy sal vir seker anders daaroor dink! Hierdie video’s kom alles van die TedEd-webstuiste af, waar jy honderde gratis lesse oor omtrent enigiets kan opspoor. Hoe om komedie te skryf: Hoe om be...

Plakkate, plakkers en meer!

Dankie tog die eerste kwartaal is verby. Ek dink ons almal voel asof dit te veel, te vinnig was! Voordat die eksamen-stres van die tweede kwartaal inskop, kan ons eers op ander goed fokus, soos om seker te maak dat ons die beste hulpmiddels vir ons klasse het. Hier is ‘n paar goedjies van die opvoedkundige uitgewers, Depicta, wat jou onnie-lewe in die tweede kwartaal kan verbeter: Plakkers, plakke...

Flocabulary: Opvoedkundige Hip-Hop

Flocabulary is 'n video-platform wat jou leerders definitief baie gaan geniet. Jou lesse sal nooit weer dieselfde wees nie!

Moenie moed opgee nie!

Onnies raak soms so moedeloos met onderwys. Wanneer jy daardie aaklige dag gehad het, dink aan die volgende goed om jou dalk beter te laat voel.

Verkoop jou hulpmiddels aanlyn!

Teacha! Die aanlynwinkel vir Suid-Afrikaanse onnies, deur Suid-Afrikaanse onnies. Teacha – die aanlyn-markplek vir Suid-Afrikaanse onderwyserhulpmiddels – groei elke dag. Meer as 60 onnies verkoop nou al meer as 2000 hulpmiddels en honderdduisende rande is al aan hierdie entrepreneur-onnies uitbetaal. So, hoe werk hierdie aanlyn-gedoente? Jy is ‘n onnie, jy maak daagliks uitsteken...

Onnies gee raad vir beginner-onnies

Ons het onnies gevra om nuwe onnies te help. Hier is raad van elf gesoute onnies! Sterkte met die nuwe jaar!

Kaapse skool sê basta met huiswerk!

In ‘n onlangse onderhoud met John Robbie van Radio 702, het die hoof van Sun Valley in Kaapstad gesê dat hulle weggedoen het met huiswerk en dit klink vir my asof hulle definitief nie terugkyk nie. Volgens Keller presteer die leerders uitstekend en hulle het tyd vir lees en lekker-doen dinge by die huis saam met hulle ouers. Keller het genoem dat die ouers van leerders in sy skool soms t...

Idees vir hersiening

Die eindeksamen is amper hier. Ons verwag van leerders om somtyds ‘n volledige jaar se werk te onthou in ‘n toetsie wat minder as 100 punte tel. So, wat kan ons doen om ons leerders te help met voorbereiding in die laaste paar dae? Hier is ‘n paar idees! Leer jou leerders hoe om te leer Toe ek nog op skool was (en dis nie sό lank terug nie), het niemand my ooit geleer hoe om te leer nie. Ek het so...

ANA’s gaan voort!

Daar is afgekondig dat die ANA's in Desember geskryf sal word. Lees meer!

Speel Kahoot! in jou klas

Speletjies is ‘n ding wat nooit uit die mode sal gaan met ons leerders nie. Wanneer kinders opgewonde raak en aktief besig is om te leer, leer hulle mos tien keer beter. Verby is die dae wat ons ure hoef te sukkel om speletjies te maak. Kahoot! is ‘n aanlyn-speletjieprogram waarop ‘n mens vasvra (en ander) speletjies kan maak. Al wat jy nodig het om te speel is ‘n projektor (of groot skerm) om die...

Natuurwetenskappe lesse deur mnr. Saayman!

Dis nie aldag wat ‘n mens ‘n Afrikaanssprekende onnie op ‘n videosien praat nie. Die video’s is vir graad sesse gemaak om Natuurwetenskappe en Tegnologie te verduidelik. Dit kan baie help, veral om jou klaskamer om te keer (te flip).  Ek deel graag die volgende YouTube-kanaal en video’s met julle. Klik hier om na sy YouTube-kanaal te gaan en die ander video’...

Hersieningslesse vir Graad 4 op YouTube

Dit maak my só bly om te sien dat meer en meer onnies in Suid-Afrika van tegnologie gebruik maak. Hierdie Juffrou van Edgemead Primary het ‘n hele paar video’s opgelaai om haar leerders te help met hersiening – heel waarskynlik vir die Junie-eksamen. As dit jou video’s is, welgedaan! Indien jy ook video’s of hulpbronne het wat jy graag wil deel, stuur gerus vir ons &#...