Share This Post

Idees: Maak Stil Snoesies!

Idees: Maak Stil Snoesies!

‘n Paar oulike onnies het op Facebook hul idees van Snoesies gedeel en hoe om dit te maak.

Hier is ‘n foto van die botteltjies snoesies. Dit klink vir ons amper soos Stickies en ons weet hoe mal kinders oor die oulike gediertetjies gaan het.

Stil Snoesies

Facebook / Chantelle van Dyk
So, hoe maak mens dit? Chantelle verduidelik dat ‘n mens die ‘furballetjie’ en ogies net so koop. Al wat jy dan doen is om die foam-papier in hartjie-vorms uit te knip. Plak dit dan alles saam!

Hier is nog ‘n juffie se Stil Snoesie:


Facebook / Karien Geldenhuys
Maak sommer vandag nog julle Stil Snoesies. Julle kinders gaan mal daaroor wees! Laat weet ons of dit werk!

Onlangse Artikels

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Ontspan: Kleur in!

Digitale Media in die Afrikaansklas

Vakante Onderwysposte

Video’s om Afrikatale aan te leer

Moenie moed opgee nie

Afrikaanse hulpmiddels

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.