Share This Post

Digitale Media in die Afrikaansklas

Digitale Media in die Afrikaansklas

 

Ek het onlangs by ATKV Skitter in Afrikaans gesels oor Digitale Media in die Afrikaansklas (beide EAT en Huistaal). Ek het belowe om my slideshow te deel en hier is dit nou! Jammer oor die wag. Indien julle enige vrae het, lewer asb. hier onder kommentaar en ek sal julle help met enige iets waarmee julle sukkel.

Julle kan klik op die verskillende skakels, maar kan nie die PowerPoint aflaai nie. Indien julle daarvan wil gebruik maak, laat weet my asb. Ek is ook beskikbaar om by jou skool of konferensie te kom gesels oor Tegnologie in die Onderwys.

Geniet dit!

 

Onlangse Artikels

Digitale Hulpmiddels vir Kreatiewe Skryf

Idees vir hersiening

Ou vraestelle op die internet

Video’s oor kreatiewe skryfonderrig

Vakante onderwysposte

Share This Post

1 Comment

  1. Goeiemore,
    Is dit moontlik om dalk hierdie powerpoint aan my beskikbaar te stel? Ek wil graag meer gebruik maak van tegnologie / e-leer in my klas.
    By voorbaat dankie!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.