Quizlet is ‘n aanlyn flitskaart webtuiste, waar jy jou eie flitskaarte kan maak. Omdat so baie mense dit gebruik is daar oneindig baie woordekskatlyste vir Afrikaans EAT. Kinders geniet dit baie om hiervan gebruik te maak. Hulle kan speletjies speel, soos ‘n geheuespeletjie, dit maak ook toetse wat outomaties gemerk word en jy kan dit selfs uitdruk in verskillende formate.
Dis regtig ‘n lekker manier om drilwerk te doen, iets waarvoor ons nie tyd het in die klas nie.
Hier is ‘n lys wat ek vir my leerders saamgestel het. Daar is ook ander woordeskatlyste tussenin wat op ander webtuistes is.
Deel gerus jou eie woordeskatlyste in die kommentaar hier onder!
Hier kan jy leer om jou eie Quizlet-woordeskatlyste te maak
Woordeskatlyste
Kleure: https://quizlet.com/83482689/kleure-woordeskat-flash-cards/
Negatief verandering: https://quizlet.com/83531562/negatief-verandering-flash-cards/
Kos woordeskat: https://quizlet.com/83465601/kos-woordeskat-flash-cards/
Geboue (buildings): https://quizlet.com/11888972/afrikaans-woordeskat-geboue-flash-cards/
Die liggaam: https://quizlet.com/11918611/afrikaans-woordeskat-die-liggaam-1-flash-cards/
Lukrake woorde (random words): https://quizlet.com/liezelop/folders/woordeskat
Nog kos woordeskat: https://quizlet.com/45586801/ms-os-woordeskat-kos-flash-cards/
Die media: https://quizlet.com/58308660/die-media-woordeskat-flash-cards/
Gaan op ‘n reis: https://quizlet.com/83477193/woordeskat-gaan-op-reis-flash-cards/
Mense en plekke: https://quizlet.com/43927681/mense-lande-en-tale-flash-cards/
Gesprekvoering: http://www.memrise.com/course/571460/afrikaans-eat-gesprekvoering/
Baie woordeskat: http://learnafrikaans.tumblr.com
Wetenskap-fiksie woorde: http://afrifiksie.com/english-afrikaans-wf-woordelys/
Fantasie woorde: http://afrifiksie.com/eng-afr-f-woordelys/