Share This Post

6 memes wat net onnies sal verstaan!

6 memes wat net onnies sal verstaan!

Een ding wat ons almal in gemeen het, is om nou en dan terug te staan en te lag oor die dinge wat daagliks in ons klasse en by die skool aangaan. Hierdie goed is vir ons verskriklik snaaks, maar wanneer ‘n mens dit dalk aan jou nie-onnie-vriende verduidelik, kyk hulle jou sommer so aan terwyl jy soos ‘n besete lag.

Ons almal ken daai onnie wat buite die klas staan en hul vingers snap. Dis die eerste woorde wat my EAT-leerders geleer het: “Kom, kom, kom!”

Mense verstaan nie die trauma wat ons moet deurmaak by winkelsentrums nie.

Maak nie saak waar jy hierdie kind skuif nie, dis altyd skaakmat.

Sekere mense bring tyd in die verkeer deur, ons…

Fluister tel as praat. Punt. Stop. Klaar. 

Daardie “lang vakansies” wat ons kry is om seker te maak ons verouder nie teen 10 keer die normale spoed nie.

Maar ons bly lief vir ons werk!

Deel hierdie post met al jou onnie-vriende en kollegas!

Lees Verder

Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M

Quizlet: Maak digitale flitskaarte!

Idees vir poësie-maand

5 Wenke vir beter klaskamerbestuur

Adverteer onderwysposte op Onnies Online!

Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!

Idees: Maak stil snoesies!

Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Digitale Media in die Afrikaansklas

Afrikaanse hulpmiddels

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.