Loop in ‘n Grondslagfase-klaskamer in en die eerste ding wat jy agterkom is die hoeveelheid ure wat die onnie spandeer het om die klaskamer in ‘n leer-vriendelike-omgewing te verander. Dis asof Grondslagfase-onnies kan toor met dekor! Wel, hoërskoolklasse kan ook mos mooi lyk, of hoe?
Hier is 10 idees van onnies op die internet:
1. Geel, swart en wit saam is ‘n uitstekende kombinasie
Bron: Pinterest
2. Harry Potter reëls en puntestelsel
Bron: Pinterest
3. Maak vlaggies met bladsye uit ou boeke
4. Of gebruik die ou boeke sommer oral in jou klas!
Bron: ReadItWriteItLearnIt
5. Vroeg klaar? Gryp ‘n oefening!
Bron: Secrets of a Middle School teacher
6. Insta-klaskamer: Leer ken mekaar
Bron: Marci Coombs
7. Wyse woorde, raad en inspirasie
Bron: Managing and Motivating Math Minds
8. Huiswerkbord / Belangrike Inligting
Bron: Secondary Sara
9. ‘n Ander weergawe (Internasionale Boomklimdag, ens.)
Bron: MathEqualsLove
10. Bruinpapier deur met woorde
Bron: Pinterest
Genoeg inspirasie vir nou. Hoe lyk jou klas? Stuur vir ons foto’s na admin@onnies.snapplify.com!
Het jy al die gratis plakkate op Onnies Online gesien? Klik hier om te gaan kyk!
Daar is ook baie gratis plakkate op TEACHA! asook goedkoop (ongeveer R15) plakkate wat jy kan aflaai om uit te druk vir jou klas. Gaan kyk!
Lees verder:
Deel jou (GRATIS) hulpmiddels met ander onnies
Wenke vir jou volgende onderhoud
Jou skool benodig ‘n webtuiste: Kwikweb kan help
200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7
10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)
Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!
Alles wat fout is met ons skole in een video
Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!
6 Memes wat net onnies sal verstaan
Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M
Quizlet: Maak digitale flitskaarte!
5 Wenke vir beter klaskamerbestuur
Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!
Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?
Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak
Digitale Media in die Afrikaansklas