Share This Post

Hulp vir die vierde kwartaal!

Hulp vir die vierde kwartaal!

Die vierde kwartaal is ‘n kort enetjie. Dis stresvol, met min skooldae en ‘n eksamen wat oor die kinders se koppe hang (wat hul effens mal, maar somtyds darem meer gefokus maak). Hier is ‘n paar skakels wat jou gedurende hierdie kwartaal kan help. Indien jy ander voorstelle het, lewer asb. onder aan die post kommentaar. STERKTE!

Vraestelle!

Lees hierdie inskrywing oor vraestelle op die internet.

Idees vir die laaste saalbyeenkoms

Hierdie bloginskrywing sê dat onnie-toekennings ‘n goeie idee is.

Wat van ‘n oulike video? Kyk na ‘n paar hier.

Rapportkommentaar

Lees weer hierdie artikel oor rapportkommentaar en waar om dit te kry.

Studiemetodes

Hierdie 3 min video is ‘n goeie beginpunt. Klik onderaan die video (klik om dit op YouTube te kyk) om skakels te sien wat meer inligting oor studiemetodes gee.

Sê totsiens!

Hier is ‘n paar goeie idees as jy nie te veel tyd het nie.

Nog ‘n paar uitstekende idees, veral vir matrieks.

Op soek na ‘n pos?

Kyk gerus na die vakante poste op Teacha! Jobs – jy kan ook vir jou ‘n “alert” skep wat weekliks vir jou ‘n e-pos sal stuur met die nuutste poste op Teacha! Jobs.

Volgende jaar?

Handboekaankope vir 2021 is vinnig en koste-effektief met Snapplify se Engage-platform vir skole.

Moet jy ‘n nuwe vak aanbied? Hier is al die KABV-dokumente weer.

Op soek na betroubare skoolverskaffers vir dienste? SchoolAdvisor is jou antwoord.

Kyk ook op Teacha! vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat deur onnies vir onnies gemaak is.

Lees verder:

5 Redes waarom jou skool ‘n webtuiste nodig het

Video’s vir derdetaalleerders

200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7

10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)

Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!

Alles wat fout is met ons skole in een video

Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!

6 Memes wat net onnies sal verstaan

Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M

Quizlet: Maak digitale flitskaarte!

Idees vir poësie-maand

5 Wenke vir beter klaskamerbestuur

Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!

Idees: Maak stil snoesies!

Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Digitale Media in die Afrikaansklas

Afrikaanse hulpmiddels

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.